In 2024 het Afrikaans.com en die Afrikaanse Onderwysnetwerk (die AON) deelgeneem aan ’n geselsprogram op Via-TV.
In 2024 het Afrikaans.com en die Afrikaanse Onderwysnetwerk (die AON) deelgeneem aan ’n geselsprogram op Via-TV.
Skrywer: Seugnet van Zyl As die bekroonde regisseur van die voorste Afrikaanse rolprente, is Katinka Heyns onlangs deur die Indiese konsulaat in Johannesburg vir haar lewensbydrae vereer. Katinka se bekendste rolprente sluit...
Mediaverklaring Die eerste episode van kykNET se nuwe dramareeks, Niggies, was skaars uitgesaai toe kykers al begin vra het vir meer inligting. Niggies is immers gegrond op ware gebeure – die opspraakwekkende ontvoering,...
Persverklaring Met Suidoosterfees 2025 se tema, “Kuns is alles”, herinner dié gewilde kunstefees Suid-Afrikaners dat kuns mense se lewens verryk en hoop bring. Kuns is meer as vermaak – dit help ons om die lewe en die wêreld...
Persverklaring Feesgangers by die KKNK kan uitsien na hope om oor te lag – van skreeusnaakse stand-up, tot briljante eenpersoon-komedies. Gunstelinge op die verhoog én...
Skrywer: Annelie van Jaarsveldt Erik Holm leef met passie, kreatiwiteit en deursettingsvermoë Ons kom almal een of ander tyd voor uitdagings te staan en min mense kan sê dat die lewe elke dag maanskyn en rose is nie. Tog, is...
Skrywer: Annelie van Jaarsveldt As jy in die hoërskool was hier in die vroeë sewentigerjare, was jy waarskynlik ook “verlief” op meneer Winterbach in die rolprent Môre, môre, en het jy dalk stilletjies gewens jy kon net vir...
Saamgestel deur Annelie van Jaarsveldt Kom speel, spring, sing en sprankel saam by die 2024 Toyota Stellenbosch Woordfees van 28 September tot 6 Oktober. “Speel ontsluit nuwe moontlikhede, dit ontdek wêrelde, en dit plaas jou...
Skrywer: Annelie van Jaarsveldt Dankie tog Denise Newman het jare terug na goeie raad geluister en pens en pootjies op die verhoog en later in die TV- en filmbedryf beland sodat ons 50 jaar later steeds die genot kan ervaar...
Skrywer: Annelie van Jaarsveldt “Ons glo in die toekoms van Afrikaanse film en televisie, in die belangrikheid van ’n wye verskeidenheid stemme, en in die krag van stories om lewens te verander. Daarom doen die...