Simone Biscombe

Simone, die skugter introvert met die breë glimlag.

Skrywer: Alita Steenkamp Feesgangers by die Suidoosterfees was vanjaar aangenaam verras met die sangtalent van ʼn hele paar karakters van hulle gunstelingsepie, Suidooster, wat by die fees ten toon gestel is. In die produksie Suidooster Stormsterk het bekendes soos Jawaahier Petersen (Kaashiefa) Eden Classens (Justin), Irvine van der Merwe (Nazeem,) Natasha van der Merwe (Susan)…