Donkerbos

Donkerbos

Donkerbos – ʼn spannende misdaadriller eersdaags op Showmax ’n Spannende nuwe misdaadreeks wag binnekort op kykers wat toegang het tot die stromingsdiens Showmax. Nico Scheepers, bekroonde dramaturg, het hierdie reeks, Donkerbos, wat fokus op die weerloosheid van kinders, geskryf. Nico is ook die skrywer van verskeie roerende toneelstukke soos Amper, Vrystaat, Rooivalk, Moedertaal en Nêrens,…

Fraksie

Fraksie

Maak seker dat jy Dinsdagaand 13 September om 20:00 voor die televisie inskuif vir die afskop van ’n heerlike nuwe dramareeks op kykNET (DStv-kanaal 144). Fraksie is ʼn drama wat geskryf is deur die gedugte skryfspan Louis Pretorius en Albert Snyman wat ook trefferreekse soos Die Boekklub, Fynskrif en Troukoors geskryf het. Fraksie beloof om…