Fiëstas – Twee kultuurreuse in die kunste word vereer

Skrywer: Alita Steenkamp Die veertiende kykNET Fiëstas vereer twee legendes in die kunste By vanjaar se kykNET Fiësta-toekenningsgeleentheid wat op 7 Maart by The Lookout in Kaapstad plaasvind, word al vanjaar se wenners aangekondig. Die Fiësta-toekennings vereer die talent van vermaaklikheidskunstenaars vir hulle optrede op een of meer van die ses grootste Afrikaanse kunstefeeste soos…

Frankie en Felipé leer ons om trots te wees op ons herkoms

Skrywer: Saamgestel uit mediapak. Die rolprent, Frankie en Felipé, begin vandag (23 Februarie 2024) landswyd in rolprentteaters regoor die land draai.  Dit is die jongste fliek van The Film Factory en Sturvy Pictures, in samewerking met kykNET Films en word deur Filmfinity (Edms) Bpk uitgereik. Die storie in ’n neutedop Franklin Blaze (Bradley Olivier), ‘n…

Wielie Walie en Liewe Heksie ontvang spesiale lof van die FAK

Skrywer: Alita Steenkamp ʼn Hele geslag Afrikaanssprekendes het met Liewe Heksie en Wielie Walie grootgeword. Wielie Walie was die gewilde televisieprogram, aangebied deur Magda van Biljon, wat kleingoed voor die televisie vasgenael gehou het. Liewe Heksie het geen bekendstelling nodig nie en verhoogweergawes van haar avonture is steeds deel van die sosiale kalender. Die FAK…

Die Proscenium Dramakompetisie

Mediavrystelling Die Proscenium Dramakompetisie is ’n splinternuwe inisiatief van die Tribuo Fonds, wat die doelwit nastreef om bemagtigting in die kunste te bevorder. Dr Leslie van Rooi, ’n direkteur van Tribuo, verduidelik: “Die Fonds is tydens die Covid-19-pandemie gebore uit die behoefte om noodbystand te verleen aan werkers in die vermaaklikheidsbedryf. Noudat die pandemie-krisis grootliks…