Fliekmaak in jou moedertaal – Danie Bester van Film Factory-faam vertel meer …

Fliekmaak in jou moedertaal – Danie Bester van Film Factory-faam vertel meer …

Die Afrikaanse rolprentbedryf het oor die afgelope paar jaar baie sukses behaal, maar is daar ‘n toekoms daarvoor in ons land? The Film Factory SA se Danie Bester praat met Annelien van Basten oor fliekmaak in jou moedertaal. Jy het hulle seker al almal gesien! Ivan Botha en Donnalee Roberts se inspirerende liefdestreffers (wat jy gerus hierdie Valentynsdag kan kyk), Pad na jou Hart en Vir Altyd. Die…