Stories wat saak maak bring goeie nuus en hoop
Nuwe TV-reeks Deel van die Stories wat saak maak-span: Radio-omroeper Lyntjie Jaars en programaanbieder Coenie de Villiers. Lyntjie is die aanbieder van die Korporatiewe Maatskaplike Investering-insetsel op die program. Suid-Afrikaanse TV-kykers kan hulle eersdaags verlustig in ʼn stewige en gereelde dosis goeie nuus. Stories wat saak maak, ʼn reeks wat fokus op inspirerende inhoud wat vir Suid-Afrikaners nuwe hoop…