FAK en Staatsteater bring ikoniese Afrikaanse drama “As die tuig skawe” terug na die verhoog
Skrywer: Persverklaring Foto: Sanette Wessels, Photo Nette Photography Teatergangers in Gauteng kry binnekort weer die geleentheid om volgens egte tradisie hul mooi-moois aan te trek, en soos in die dae van ouds, Afrikaanse teater met al die nodige prag en praal by die Suid-Afrikaanse Staatsteater te beleef. Die veelbesproke samewerkingsooreenkoms tussen die FAK en die…










