Tuis 9 Koop dit 9 Kategorie: Produk van die maand
Produk van die maand – Komedie Shop T-hemde

Produk van die maand – Komedie Shop T-hemde

Met sy briljante Afrikaanse sêgoed, sy dubbelsinnige spotprente en sy humoristiese klerereeks, het Kobus Galloway al menigte Afrikaanssprekendes laat skater van die lag. Daarom kon Afrikaans.com eenvoudig nie anders as om die Komedie Shop se skreeusnaakse T-hemde ons...

read more
Produk van die maand: Flink T-hemde

Produk van die maand: Flink T-hemde

Dit het alles in 2018 begin; een middag voor ’n koffie-afspraak met ’n vriendin. Karla Swanepoel het voor die ontmoeting vinnig haar eerste ontwerp aanmekaargeslaan deur die woord “Liplekker” op die voorkant van haar T-hemp te verf. Haar vriendin was gaande daaroor,...

read more
Staan groot skoene vol met Klerekas.com se vellies!

Staan groot skoene vol met Klerekas.com se vellies!

Ons almal ken die vellie-tendens wat die Suid-Afrikaanse mark oor die afgelope paar jaar stormgeloop het. Die mens se behoefte aan ’n skoen wat die toets van tyd kan deurstaan, maar jou steeds kan vergesel na ’n braai of moontlik die kantoor, het die vellie ’n lekker...

read more
Awê masekind …stiek uit en wys jou Kaapse kleur

Awê masekind …stiek uit en wys jou Kaapse kleur

Die Afrikaansdotkommers is gaande oor Vannie Kaap – ’n webtuiste en -winkel wat Kaapse Afrikaans praat, die taal en kultuur vier en op ’n humoristiese manier hierdie unieke groep mense se Suid-Afrikaanse EN Afrikaanse identiteit verken en ander daaroor...

read more
Koop Afrikaans vir Kersfees

Koop Afrikaans vir Kersfees

Dit is weer daardie tyd van die jaar… In elke winkelsentrum pryk Kersversierings en speel ‘Little Drummer Boy’ oor die luidsprekers. Wanneer jy die som in jou kop maak, kom jy met ‘n skok agter: Daar is minder as 40 dae voor Kersdag oor! Vir die georganiseerdes...

read more
Komedie: Tong-in-die-kies Afrikaanse produkte

Komedie: Tong-in-die-kies Afrikaanse produkte

Vir diegene wat hou van tong-in-die-kies en loslit- Afrikaanse produkte en nie ’n duit omgee as mense vir hulle lag of met die vinger na hulle wys nie, is Idees Vol Vrees se aanlyn winkel, Komedie, net die plek om te gaan loer. Dit is nou as jy op soek is na ’n unieke...

read more
Sukses – Afrikaanse produkreekse

Sukses – Afrikaanse produkreekse

Net soos Hollywood, spog Suid-Afrika ook met ’n klomp bekendes wat met hulle eie produkreekse spog. Maar is dit regtig die moeite werd? Annelien van Basten het gaan uitvind. Anders as in Suid-Afrika, word oorsese sterre (hetsy sangers of akteurs) ’n...

read more