Skrywer: Annelie van Jaarsveldt Elke jaar hier teen die begin van Desember (soms sommer enkele dae voor Kersfees) sit en wonder baie van ons wat om nou weer vir wie te koop hierdie Kersfees. Party mense is maklik – gee vir hulle ’n...
Skrywer: Annelie van Jaarsveldt Elke jaar hier teen die begin van Desember (soms sommer enkele dae voor Kersfees) sit en wonder baie van ons wat om nou weer vir wie te koop hierdie Kersfees. Party mense is maklik – gee vir hulle ’n...
[vc_column...
Skrywer: Nicolette van Schalkwyk Ondanks die uitdagings wat die jaar 2020 ingehou het, het Chanté Visser, eienaar van kosmos.projek nie op haar louere gerus nie. Vandag is kosmos.projek ’n aanlyn klere- en bykomstighede-winkel wat...
Vir Jacorien Swart het die groot deurbraak een aand by ’n troue gekom. Een van haar vriende het na haar toe gedraai met die vraag: Op...
Met sy briljante Afrikaanse sêgoed, sy dubbelsinnige spotprente en sy humoristiese klerereeks, het Kobus Galloway al menigte Afrikaanssprekendes laat skater van die lag. Daarom kon Afrikaans.com eenvoudig nie anders as om die Komedie Shop se skreeusnaakse T-hemde ons...
Dit het alles in 2018 begin; een middag voor ’n koffie-afspraak met ’n vriendin. Karla Swanepoel het voor die ontmoeting vinnig haar eerste ontwerp aanmekaargeslaan deur die woord “Liplekker” op die voorkant van haar T-hemp te verf. Haar vriendin was gaande daaroor,...
Ons almal ken die vellie-tendens wat die Suid-Afrikaanse mark oor die afgelope paar jaar stormgeloop het. Die mens se behoefte aan ’n skoen wat die toets van tyd kan deurstaan, maar jou steeds kan vergesel na ’n braai of moontlik die kantoor, het die vellie ’n lekker...
Die Afrikaansdotkommers is gaande oor Vannie Kaap – ’n webtuiste en -winkel wat Kaapse Afrikaans praat, die taal en kultuur vier en op ’n humoristiese manier hierdie unieke groep mense se Suid-Afrikaanse EN Afrikaanse identiteit verken en ander daaroor...
Dit is weer daardie tyd van die jaar… In elke winkelsentrum pryk Kersversierings en speel ‘Little Drummer Boy’ oor die luidsprekers. Wanneer jy die som in jou kop maak, kom jy met ‘n skok agter: Daar is minder as 40 dae voor Kersdag oor! Vir die georganiseerdes...
Vir diegene wat hou van tong-in-die-kies en loslit- Afrikaanse produkte en nie ’n duit omgee as mense vir hulle lag of met die vinger na hulle wys nie, is Idees Vol Vrees se aanlyn winkel, Komedie, net die plek om te gaan loer. Dit is nou as jy op soek is na ’n unieke...