Skrywer: Skrywer: Marie Brumm Souskluitjies Hierdie resep is ’n treffer van Marie se ouma Elsabé en sy maak dit gewoonlik wanneer sy na haar ouma en oupa verlang. Hierdie resep is ook te vind in haar kookboek getiteld...


Skrywer: Skrywer: Marie Brumm Souskluitjies Hierdie resep is ’n treffer van Marie se ouma Elsabé en sy maak dit gewoonlik wanneer sy na haar ouma en oupa verlang. Hierdie resep is ook te vind in haar kookboek getiteld...

Resep deur: Karla Janse van Vuuren Winter en sop is vir my sinoniem, dis my trooskos wanneer die koue kom aanklop. Ek is een van daardie mense wat nie ’n liefhebber is van ’n dun, waterige soppie nie. Nee, gee my ’n lekker...

Skrywer: Annelie van Jaarsveldt Hetta Van Deventer-Terblanche: “Kosmaak en om dit saam met ‘lekker mense’ om ’n tafel te deel, is my liefdestaal.” Diegene wat gereeld inskakel op die RSG-program 360 en graag luister na die...

Resep deur: Marie Brümm Hou die winterkoue op ’n afstand met dié hartlike boontjiesop — propvol geur, eenvoudig om te maak en perfek vir koue dae wat vra vir warm, huislike kos en gesellige oomblikke saam om die tafel....

Resep deur: Karla Janse van Vuuren Is daar enige geur lekkerder en meer huislik as kaneel? Dit is een van my gunstelingbestanddele om mee te werk, en as ’n mens iets bak met kaneel in, ruik die huis darem maar heerlik! Tydens...

Resep deur: Tiny Brümm Kinderpartytjies, kerkbasare en skoolsnoepies ... Ystervarkies is reeds vir baie jare 'n groot gunsteling in Suid-Afrikaanse kombuise. Marie Brümm deel haar skoonma se resep. Bestanddele Koek * 1½ k...

Skrywer: Karla Janse van Vuuren Wanneer ek vir mense vertel ek bak deesdae my eie brood, is die reaksie gewoonlik, “oe, lekker!”, en hulle swymel behoorlik as ek ook noem dat ek dekadente broodpoeding daarmee maak. Brood-bak...

’n Droom wat gebore is tydens daaglikse draffies tussen die stof en skape van ’n Noord-Kaapse Karooplaas, sorg nou dat Marie Brümm se resepte in duisende ander Suid-Afrikaanse foodies se kombuise gemaak word.

Skrywer: Heleen Meyer PLANNE met oorskiet-hoender Het jy dikwels ’n bietjie gaar hoender oor, maar dis net te min vir nog ’n volledige ete? Dit maak nie saak of die hoender oor die kole gebraai was, in die oond gerooster is,...

Skrywer: Heleen Meyer Besef jy altyd hoeveel SOUT en SUIKER in jou etes ingesluit word? Dis twee elemente wat ongelukkig vir baie van die leefstylsiektes in Suid-Afrika verantwoordelik is. Dalk is dit deel van jou voornemens...