Rooibos

Kook jy met Rooibos?

Rooibos, jou lekker (local) ding! Het jy al met Rooibos gekook? Heleen Meyer sê dis ’n bestanddeel wat altyd in haar kombuis is, en vir baie meer as net nog ’n koppie tee. Dié trots Suid-Afrikaanse produk is nie net lekker nie, maar ook regtig gesond. Rooibos is van nature kaffeïenvry, propvol antioksidante en goed…

Heleen Meyer - Eiers

Wenke met eiers

HET JY dít oor EIERS GEWEET? EIERS is een van die mees basiese en bekostigbare bestanddele. Om nie eers te praat van hoe veelsydig dit is nie. Het jy geweet dat eiers as ’n superkos beskou word? Dis nie net ’n volledige proteïen nie, maar ook ryk aan belangrike vitamiene, minerale, antioksidante en veral gesonde…

Mondvol koekies

Meer as ’n mondvol

Skrywer: Seugnet van Zyl Mondvol-koekies steel harte Andriëtte Georgiou is die skepper en eienaar van die Kaap-gebaseerde koekie-onderneming, Mondvol. Haar reusekoekies het sedert 2023 dié voormalige musikant, geleentheidsbestuurder en MasterChef-naaswenner se loopbaan én lewe onherroeplik verander. Andriëtte is die ma van Annabelle en haar baba word in Oktober vanjaar gebore. Haar man, Andrew, is ook…

Resepte vir tamatiebredie

Beste tamatiebredie (Heleen Meyer)

Hierdie resep van Heleen Meyer, was oorspronklik in haar resepteboek, Onthoukos, gepubliseer. Die inspirasie daarvoor kom van Cass Abrahams, die bekende Kaapse koskenner. Vir baie mense is tamatiebredie sommer net huiskos, maar dit bly ’n spesiale gereg en selfs ideaal om vriende mee te onthaal. Onthou dat ’n bredie stadig moet prut en dat dit…

Heleen Meyer

Botterskorsiekoekies (Heleen Meyer)

Pampoenkoekies is ’n immergewilde Suid-Afrikaanse bygereg. Dit word natuurlik, soos die naam sê, gewoonlik met pampoen gemaak, maar deesdae is botterskorsie amper makliker om in ’n winkel te kry. En dit werk net so goed soos pampoen, so probeer sommer vandag nog die bekende resep. Die botterskorsie word met kaneelstokkies gekook, wat dit ’n ekstra…