Die bekroonde skrywerjoernalis Herman Lategan uit wie se pen boeke soos Opstokers, fopdossers en tweegatjakkelse en Binnekring van Spookasems verskyn het, se aangrypende en meesleurende memoires, Hoerkind, is binnekort op die planke....
Die bekroonde skrywerjoernalis Herman Lategan uit wie se pen boeke soos Opstokers, fopdossers en tweegatjakkelse en Binnekring van Spookasems verskyn het, se aangrypende en meesleurende memoires, Hoerkind, is binnekort op die planke....
''’n Einde'', die tienertoneelstuk van Helpmekaar Kollege het verlede jaar tydens die ATKV se Tienertoneelkompetisie ’n algehele derde plek verower. Die twee akteurs wat die hoofrolle in ''ʼn Einde'' vertolk, Zonika de Vries en Vian...
’n Heerlike kunstefees wat ’n paar jaar gelede vir die eerste keer op die Weskus sy buiging gemaak het, is Jacobsbaai se Oppiwa-fees wat vanaf 17 tot 19 Maart op hierdie Weskusdorpie plaasvind. COVID-19 het vir twee jaar ’n steek in...
Mediaverklaring: KKNK 27 Februarie 2023 ’n Formidabele akteur. Twee jong stemme. ’n Kunstenaar wat internasionaal naam gemaak het. ’n Radio-legende. Vyf uitskieters in hulle onderskeie velde word vanjaar deur die KKNK vereer:...
Gautengers wat lief is vir Afrikaanse teater moet die geleentheid aangryp om na die toneelstuk Tien Duisend Ton te gaan kyk wat tans in die Mannie Manim-teater by die Markteater in Johannesburg op die planke is. Tien Duisend Ton...
Mediaverklaring: KKNK 23 Januarie 2023 Absa hernu feesborgskap vir nog drie jaar Die hele ketoetie – allésaam! Dít is wat feesgangers van Saterdag 1 tot Sondag 9 April by die 27ste KKNK, geborg deur Absa, op Oudtshoorn kan...
Wat is ʼn Januarie sonder die beroemde en geliefde The Rockets by die ikoniese Taalmonument op die...
Skrywer: Alita Steenkamp Foto bo: Dian ontvang sy prys by die Carthage Filmfees. ’n Jong rolprentmaker het pas weer sy vaardigheid met die skep van ’n kortfilm bewys toe hy tydens die Carthage Filmfees in Tunis, Tunisië die tweede...
Donkerbos – ʼn spannende misdaadriller eersdaags op Showmax ’n Spannende nuwe misdaadreeks wag binnekort op kykers wat toegang het tot die stromingsdiens Showmax. Nico Scheepers, bekroonde dramaturg, het hierdie reeks, Donkerbos, wat...
Daar gaan vir die volgende paar weke genoeg rede wees om op Vrydagaande tuis te bly en voor die televisie in te skuif. Jak de Priester loer weer by ’n paar bekendes in om saam met hulle tee te drink en land en sand te kuier. Die...