Skrywer: Alita Steenkamp Sedert Julie 2022, is Afrikaanse televisiekykers bekend gestel aan oorgeklankte Turkse telenovelas en dit het vinnig ʼn reuse-aanhang gekry. Hierdie menslike stories, propvol drama en intrige, is ook gewild...
Skrywer: Alita Steenkamp Sedert Julie 2022, is Afrikaanse televisiekykers bekend gestel aan oorgeklankte Turkse telenovelas en dit het vinnig ʼn reuse-aanhang gekry. Hierdie menslike stories, propvol drama en intrige, is ook gewild...
Oor die afgelope paar jaar het kykNET se Silwerskermfees besonder baie beteken vir die Afrikaanse rolprentbedryf. Hierdie fees in Kampsbaai sluit dan gewoonlik af met ʼn glansryke toekenningseremonie waartydens die fees se beste films...
Mediaverklaring Uitnodiging vir voorstelle van teatertekste Teksmark is ’n KKNK-projek, in samewerking met NATi (Nasionale Afrikaanse Teater-inisiatief) en die Baxter-teatersentrum Die verhoog is slaggereed om aan jou verbeelding,...
Skrywer: Alita Steenkamp Vir eers moet sy die RSG-span as aanbieder groet, maar Charlene Lackay sien sommer baie uit na haar nuwe rol as een van die aanbieders van kykNET se Saterdae-ontbytprogram, Ontbytsake. Ons het haar in 2003...
Mediaverklaring Die Jakes Gerwel Stigting (JGS), in samewerking met die M-Net Kanale, is opgewonde om ʼn splinternuwe mentorskapprogram vir vyf ontluikende draaiboekskrywers te kan aankondig. Die mentorskap sluit ʼn intensiewe program...
Mediaverklaring: Jakes Gerwel Stigting Die Jakes Gerwel Stigting, in medewerking met NATi, die Suidoosterfees en Kunstekaap, nooi toneelskrywers uit om aansoek te doen vir die vyfde jaarlikse Jong Sterre-program. In die woorde van...
Die feesmaal is gedek vir vanjaar se Franschhoek Literêre Fees. Die Franschhoek Literêre Fees (FLF) vind vanaf Vrydag 19 tot Sondag 21 Mei in Franschhoek plaas. ʼn Kenmerk van hierdie fees is die verskeidenheid internasionale en...
Die Kanna-toekennings, wat jaarliks kreatiewe uitnemendheid by die Klein-Karoo Nasionale Kunstefees beloon, het op Vrydagaand 5 Mei op die wynlandgoed Leopard’s Leap naby Franschhoek plaasgevind. Die nimlike Lyntjie Jaars was die...
Mediaverklaring Sewe nominasies vir Hanekom se plekspesifieke drama Mirre en aalwyn, Nicola Hanekom se nuwe plekspesifieke drama, is vir sewe Kanna-pryse na afloop van hierdie jaar se KKNK, wat van 1 tot 9 April op Oudtshoorn...
Skryf sommer vandag nog in! Die gewilde Woordfeeskortverhaalkompetisie is weer aan die gang en inskrywings vir hierdie kompetisie word ingewag. Hierdie kompetisie en die Woordfeeskortverhaalbundel wat uitgegee word met die 25...