Tuis 9 Kategorie: Feeste ( Page 4 )
Dis Desember. Dis vakansie! Vier dit behoorlik!

Dis Desember. Dis vakansie! Vier dit behoorlik!

Elke jaar vind die groot trek water toe hier aan die begin van Desember plaas. Die mense is moeg, die humeure is nog kort en die son steek! Daar is lang toue motors en mense, die baba kry warm, sussie is karsiek en die kinders wil om...

read more
NALN sluit halfeeuviering af

NALN sluit halfeeuviering af

Skrywer: De Wet Potgieter  ʼn Feestelike naweek wag in Bloemfontein by NALN as afsluiting van die herdenking van hulle vyftigste bestaansjaar in 2023. Drie besonderse geleenthede word beplan vir hierdie afsluitingsnaweek. Die eerste...

read more
Die Proscenium Dramakompetisie

Die Proscenium Dramakompetisie

Mediavrystelling Die Proscenium Dramakompetisie is ’n splinternuwe inisiatief van die Tribuo Fonds, wat die doelwit nastreef om bemagtigting in die kunste te bevorder. Dr Leslie van Rooi, ’n direkteur van Tribuo, verduidelik: “Die...

read more
Hartklop: Tien dinge om te weet

Hartklop: Tien dinge om te weet

Skrywer: Alita Steenkamp Op Dinsdagaand 18 Julie begin ʼn splinternuwe dramareeks op kykNET, Hartklop. Hierdie is kykNET se eerste mediese drama en is soortgelyk aan reekse soos Grey’s Anatomy, The Good Doctor en New Amsterdam. Die...

read more
Irvine van der Merwe lewe in die oomblik

Irvine van der Merwe lewe in die oomblik

Skrywer: Alita Steenkamp Hoe vervelig sou ons lewe wees sonder televisieskurke wat ons aand na aand op ons tande laat kners? Dalk onthou jy nog hoe Dallas se JR Ewing (Larry Hagman) jou laat voel het, of wat van Alexis Colby (Joan...

read more