Twee van Afrikaans.com se advertensies is vir ’n Pendoring-toekenning genomineer
Afrikaans.com-advertensies genomineer vir gesogte toekenning Dit is met groot opwinding dat ons aankondig dat twee van Afrikaans.com se advertensies vir ’n Pendoring-toekenning genomineer is. Die Pendoring-toekennings is een van Suid-Afrika se mees gesogte advertensietoekennings. Die doel van die kompetisie is om die rykheid van Suid-Afrika se kreatiewe inhoud te vier asook die diversiteit van die…