Kredietkaarte

Meningstukke / Lindie van Gass Liewe leser Ek het een keer gelees: “Kredietkaarte is ‘n fantastiese manier om vir goed te betaal, maar ‘n verskriklike manier om mee geld te leen.” Aanvanklik is dit ‘n vreemde stelling, want om op jou kredietkaart te koop, is tog altyd op skuld? Hierdie handige stukkie plastiek is natuurlik hoog…

Pendoring

Twee van Afrikaans.com se advertensies is vir ’n Pendoring-toekenning genomineer

Afrikaans.com-advertensies genomineer vir gesogte toekenning Dit is met groot opwinding dat ons aankondig dat twee van Afrikaans.com se advertensies vir ’n Pendoring-toekenning genomineer is. Die Pendoring-toekennings is een van Suid-Afrika se mees gesogte advertensietoekennings. Die doel van die kompetisie is om die rykheid van Suid-Afrika se kreatiewe inhoud te vier asook die diversiteit van die…

Leesbegrip

Vir ons onderwysers: Leesbegrip: Artikel 2 – Die voor-leesfase

Skrywer: Dr Nanda Klapwijk In artikel 1 het ons die belangrikheid van die ontwikkeling van leesbegrip bespreek, en lesers bekendgestel aan die LOK-raamwerk (1) vir die onderrig van leesstrategieё. Die raamwerk is spesifiek vir Suid-Afrikaanse skole ontwikkel, en gemik op gebruik deur onderwysers. Die raamwerk bestaan uit drie fases, naamlik die Voor-leesfase, Tydens lees-fase en…