Arno Carstens

Arno Carstens

Mediavrystelling (LKMediabook) & Afrikaans.com Skrywer: Annelie van Jaarsveldt Fotokrediet: Deborah Rossouw Arno Carstens se familie en die omgewing is vir hom genoeg … Die veelbekroonde Suid-Afrikaanse sanger Arno Carstens se nuutste Afrikaanse skepping,`n 5-snit EP getiteld “Sewe Sakke Hoop”, is pas uitgereik. Carstens is bekend vir sy evokatiewe en dinamiese musiek en met die nuwe…

NB Boeke

NB-Uitgewers boekekeur vir April 2024: Verlekker jou in die keur van vyf topgehalte kortverhaalboeke.

Gaan op reis na wêrelde waar die magiese met die alledaagse vervleg word, na die surrealistiese wêreld van gastehuise op die platteland en Kersfees in klein dorpies. Ontmoet gemarginaliseerde karakters en kry ’n kykie hoe die Moslemgeloof saam met bygeloof en drome bestaan. Lees saam oor die lewe van expat-skrywers in die buiteland … verhale…

Skuldhulp

Spaarwenke vir pensioentrekkers: Hoe om op ’n beperkte inkomste te spaar.

Die Suid-Afrikaanse pensioenstelsel word as een van die laagstes ter wêreld gereken. Volgens die onlangse 2023 Allianz Pensioenverslag word Suid-Afrika saam met lande soos Kenia en Libanon gegroepeer. Die Mercer CFA Global Pension Index plaas Suid-Afrika met sy middelmatige C-graadtelling in die 34ste plek uit 44 lande. Die perfekte storm: Die las van stygende koste…

EERSTE TEKSMARK VIR JOHANNESBURG IN NOVEMBER

Mediaverklaring   Teksmark, die KKNK se bekroonde teaterteksontwikkelingsprojek, word binnekort vir die eerste keer in Johannesburg aangebied. Dié projek, ondersteun deur die Nasionale Afrikaanse Teater-inisiatief (NATi), skep vir opkomende en gevestigde skrywers ’n geleentheid om hulle teks-idees vir moontlik verdere ontwikkeling voor te lê. “Ons het vanaf die begin van Teksmark, wat sedert 2016 jaarliks…