Kreatiewe skryfkursus vir skoliere – registreer nou!
Is jy ʼn skolier wat drome koester om eendag stories te skryf, maar nie presies weet waar en hoe om te begin nie? Ken jy iemand tussen die ouderdom van 12 en 18 met hope talent wat graag meer sal wil leer oor die skryfkuns en hoe om ʼn uitstekende opstel te skryf? Die…