Skip to content
Facebook page opens in new windowInstagram page opens in new windowYouTube page opens in new window500px page opens in new window
NuusbriefKontak ons
Soek:
Afrikaans.com
Kom wys vir ons hoe lyk jou Afrikaans by Afrikaans.com
Afrikaans.com
  • Wie is ons?
    • Veldtogte
    • Beskermhere/-vroue
  • Weet dit
    • Taalnuus
    • Meningstukke
    • Leefstyl
  • Leerhulp
    • Algemeen
    • Moedertaal
    • Voorskool
    • Laerskool
    • Hoërskool
    • Onderwysmarkplein
  • Lees dit
    • Boeke
    • Lapa-boekrak
    • Blogs
    • Skrywersfokus
    • Kinderboekrak
  • Luister dit
    • Kunstenaarsfokus
    • Luister nog
    • Hoe nou?!
    • Hoor hier
  • Kyk dit
    • Films, TV, Feeste
    • Onderhoude
    • Vlogs
  • Kook dit
    • Resepte
  • Afrikaans.ai
  • Wie is ons?
    • Veldtogte
    • Beskermhere/-vroue
  • Weet dit
    • Taalnuus
    • Meningstukke
    • Leefstyl
  • Leerhulp
    • Algemeen
    • Moedertaal
    • Voorskool
    • Laerskool
    • Hoërskool
    • Onderwysmarkplein
  • Lees dit
    • Boeke
    • Lapa-boekrak
    • Blogs
    • Skrywersfokus
    • Kinderboekrak
  • Luister dit
    • Kunstenaarsfokus
    • Luister nog
    • Hoe nou?!
    • Hoor hier
  • Kyk dit
    • Films, TV, Feeste
    • Onderhoude
    • Vlogs
  • Kook dit
    • Resepte
  • Afrikaans.ai

Skrywers-Argiewe: Afrikaans.com

You are here:
  1. Tuis
  2. Artikel skrywer Afrikaans.com

12 witwarm Afrikaanse woorde wat baas soek …

TaalnuusDeur Afrikaans.com21 Augustus 20201 Kommentaar

Woorde maak van ons lewens werklikheid. Dit is hoe ons die verlede onthou, die hede beleef en oor die toekoms droom. Dis die troubelofte vir ‘n vir altyd om te begin, die woorde van die simpatieke dokter wanneer medisyne nie kon red nie, en die lawwe Whatsapp-boodskap wanneer jy jou beste vriendin mis. Dit is…

Afrikaanse boeke

NB-Uitgewers se boekekeur vir Augustus

Boeke, Lees ditDeur Afrikaans.com14 Augustus 20201 Kommentaar

Augustus is Vrouemaand en Afrikaans.com en NB-Uitgewers vier dit deur jou ’n blik te bied op van ons land se beste Afrikaanse vroueskrywers. Laai gerus hieronder ’n gratis uittreksel uit elke boek af en word deel van Afrikaans.com se leesgemeenskap. Ons vier ook vandag Koop-’n-Afrikaanse-Boekdag. Om jou Vrouemaand selfs meer spesiaal te maak, bied Exclusive…

Gedigte

2020 AVBOB-Poësiekompetisie kondig wenners aan

TaalnuusDeur Afrikaans.com12 Augustus 2020Lewer kommentaar

“Poësie bring ons terug na mekaar, en na onsself. Want poësie behoort aan mense. So ook kan pyn as ’n katalisator vir kreatiwiteit gebruik word … AVBOB se poësieplatform is daarom ’n spilpunt van genesing,’n smeltkroes van skeppende talent.” Die jaarlikse AVBOB-Poësiegala-aand, met die immer sprankelende Rozanne McKenzie as gasvrou, het op 6 Augustus 2020,…

Minki van der Westhuizen

Minki is terug in die voorhuis

Films, TV, Feeste, Kyk ditDeur Afrikaans.com12 Augustus 2020Lewer kommentaar

As jy haar gelukkig wil maak, gee vir haar ʼn bos blomme. So sê Minki van der Westhuizen, ankeraanbieder van die gewilde geselsprogram Minki, wat weer op 8 Julie op VIA (DStv-kanaal 147) begin het. Oor die splinternuwe seisoen, wat reeds die vyfde een is, is Minki besonder opgewonde. Sy vertel dat die program ʼn…

Ek vloek (nie) in my taal (nie)…

TaalnuusDeur Afrikaans.com7 Augustus 20201 Kommentaar

Ek kan rock in my taal. Ek maak amok in my taal. En ek kan skok in my taal. Maar kan ek vloek in my taal? Ons almal het dit al gedoen… Wanneer iemand voor jou motor injaag, wanneer jy jou kleintoontjie teen die sitkamerbank stamp, of wanneer jy jou roomys op die vloer laat…

Online dating

Wil jy liefde vind? Die wêreld se eerste Afrikaanse vlerksleeptoepassing is hier!

TaalnuusDeur Afrikaans.com6 Augustus 20201 Kommentaar

Dating … of dan nou vlerksleep, is ’n nodige maar gereeld pynlike en humoristiese ervaring in ’n mens se pogings om uiteindelik ’n lewensmaat te vind. Dis ritse ongemaklike koffies, later se lag oor skielike belangstelling in oefening, lees of kook om die ander party te beïndruk, en noukeurige beplanning van elke teksboodskap met inset…

Teken nou in op die ATR se Vrouedag-webinaar!

TaalnuusDeur Afrikaans.com4 Augustus 2020Lewer kommentaar

Vrouwees is nie maklik nie … nog minder wanneer ’n mens ’n mamma word. Tog is dit ook een van die grootste voorregte en leerskole binne ’n mens se leeftyd. Sommiges beweer dat die taak van ouerskap oor die afgelope jare selfs moeiliker geword het. Hoe berei ’n mens jou kind voor vir ’n onbekende…

Mila Guy

Potgooi: In gesprek met Mila Guy

Luister dit, Luister nog, PotgooiDeur Afrikaans.com4 Augustus 2020Lewer kommentaar

In hierdie podsendingreeks gesels Afrikaans.com met merkwaardige persone binne die Afrikaanse leefwêreld. Ons bied jou ‘n blik op jou gunstelingbekendes op maniere soos jy hulle nog nooit vantevore kon leer ken nie, en stel jou ook bekend aan nuwe name, projekte en idees. In hierdie episode gesels aanbieder Edwin van der Walt met die geliefde…

Produk van die maand – Tjirp

Koop dit, Produk van die maandDeur Afrikaans.com31 Julie 2020Lewer kommentaar

Vir Jacorien Swart het die groot deurbraak een aand by ’n troue gekom. Een van haar vriende het na haar toe gedraai met die vraag: Op ’n skaal van een tot tien, hoe mal is jy? Grappenderwys het sy hom met twee groot oë beantwoord. Hy het gevolg met die stelling dat hulle hulself besig…

Afrikaanse boeke

Fiksie op ons Lapa-boekrak!

Boeke, Lapa-boekrak, Lees ditDeur Afrikaans.com30 Julie 2020Lewer kommentaar

Verlede maand het ons niefiksieboeke wat gelees moet word, op ons Lapa-boekrak uitgelig. Hierdie maand verskuif ons die kollig terug op fiksie … en deel ons drie van Lapa Uitgewers se gunstelingboeke vir ouer tieners en volwassenes. Laai die eerste hoofstuk gratis af en besluit self watter een jou verbeelding die meeste prikkel … daarna…

←1
23456789101112131415161718192021222324252627282930313233343536373839404142434445464748495051525354555657585960616263646566676869707172737475767778798081828384858687888990919293949596
…979899100101…
102103104105106107108109110111112113114115116117118119120121122123124125126127128129130131
132→

Afrikaans.com

© 2026 Afrikaans.com | Bepalings en Voorwaardes

| Privaatheidsbeleid

Go to Top