Suidoosterfees

Inryteater by die Suidoosterfees

Kyk hier na die feesprogram. Die Suidoosterfees en Atlantic Studios laat die klassieke inryteater herleef. Van 4 tot 15 November 2020 word feesproduksies in ’n splinternuwe baadjie geklee, en kan groter gehore vanuit die gemak en veiligheid van hul motors na feesaanbiedings op die silwerdoek kyk. Produksies wat op die silwerdoek geprojekteer word, word direk…

Cloetesville - muurkunsprojek

By Laerskool Cloetesville het drome vlerke …

“Die skoolgemeenskap van Laerskool Cloetesville spog met ‘n permanente herinnering dat alles moontlik is deur hul moedertaal, Afrikaans.” – René Arendse, Afrikaans.com Op Vrydag, 16 Oktober 2020, tydens die onthulling van die Afrikaans.com-muurkuns by Laerskool Cloetesville, kon die gemeenskap van Cloetesville die leerders van ver af hoor sing. “Drome het vlerke. Ek sien my naam in…