Skip to content
Facebook page opens in new windowInstagram page opens in new windowYouTube page opens in new window500px page opens in new window
NuusbriefKontak ons
Soek:
Afrikaans.com
Kom wys vir ons hoe lyk jou Afrikaans by Afrikaans.com
Afrikaans.com
  • Wie is ons?
    • Veldtogte
    • Beskermhere/-vroue
  • Weet dit
    • Taalnuus
    • Meningstukke
    • Leefstyl
  • Leerhulp
    • Algemeen
    • Moedertaal
    • Voorskool
    • Laerskool
    • Hoërskool
    • Onderwysmarkplein
  • Lees dit
    • Boeke
    • Lapa-boekrak
    • Blogs
    • Skrywersfokus
    • Kinderboekrak
  • Luister dit
    • Kunstenaarsfokus
    • Luister nog
    • Hoe nou?!
    • Hoor hier
  • Kyk dit
    • Films, TV, Feeste
    • Onderhoude
    • Vlogs
  • Kook dit
    • Resepte
  • Afrikaans.ai
  • Wie is ons?
    • Veldtogte
    • Beskermhere/-vroue
  • Weet dit
    • Taalnuus
    • Meningstukke
    • Leefstyl
  • Leerhulp
    • Algemeen
    • Moedertaal
    • Voorskool
    • Laerskool
    • Hoërskool
    • Onderwysmarkplein
  • Lees dit
    • Boeke
    • Lapa-boekrak
    • Blogs
    • Skrywersfokus
    • Kinderboekrak
  • Luister dit
    • Kunstenaarsfokus
    • Luister nog
    • Hoe nou?!
    • Hoor hier
  • Kyk dit
    • Films, TV, Feeste
    • Onderhoude
    • Vlogs
  • Kook dit
    • Resepte
  • Afrikaans.ai

Skrywers-Argiewe: Afrikaans.com

You are here:
  1. Tuis
  2. Artikel skrywer Afrikaans.com

Koer

10 000 kanse om liefde te vind in Afrikaans

TaalnuusDeur Afrikaans.com29 Januarie 2021Lewer kommentaar

Swierig geveer, gedos, gepof en getooi het Koer, die eerste Afrikaanse vlerksleeptoepassing wat in Junie 2020 geloods is, homself reeds by talle Afrikaanssprekendes wêreldwyd gevestig as die middel van keuse vir liefde soek, vriendskappe vind, en geselsies aanknoop. Soveel so dat Koer sedert sy bekendstelling reeds in Desember die 10 000 gebruikerstal (nou 12 000!) verbygesteek het.…

2021 Kalender

LAAI ‘N GRATIS 2022-KALENDER AF!

LeerhulpDeur Afrikaans.com21 Januarie 2021Lewer kommentaar

Van verjaarsdae, tot Kersfees, tot werksverpligtinge… hier is nou ‘n plek om dit neer te pen! Gebruik Afrikaans.com en die Woordeboek van die Afrikaanse Taal se 2022-kalender om jou jaar te beplan. Kies uit ’n jaar- of maandkalender. Klik deur en laai af! Maandkalender Jaarkalender

Marciel

Boer Soek ’n Vrou se Marciel: Ek moes my eie stem as aanbieder vind

Kyk dit, OnderhoudeDeur Afrikaans.com21 Januarie 2021Lewer kommentaar

Skrywer: Nicolette van Schalkwyk Dit is weer daardie tyd van die jaar waar Suid-Afrikaners vasgenael op die punte van hul rusbanke sit om van ons land se mees hubare boere se soeke na liefde te volg. Die immergewilde reeks Boer Soek ’n Vrou skop op 21 Januarie 2021 af en beloof weereens om kykgenot uit…

Boer soek 'n vrou

Só lyk vanjaar se deelnemers op Boer Soek ‘n Vrou

Films, TV, Feeste, Kyk ditDeur Afrikaans.com19 Januarie 2021Lewer kommentaar

Is julle so opgewonde soos ons vir Boer Soek ‘n Vrou wat hierdie week weer begin? Maar, wie is die 10 boere in vanjaar se seisoen nou weer? Kyk en glimlag saam wanneer Lisa met die Rooi Hare ons geheues verfris! Volg vir Lisa op sosiale media, klik hier.

Bank Beter

Jou een-stop vir finansiële opvoeding

LeerhulpDeur Afrikaans.com15 Januarie 2021Lewer kommentaar

Klik hier onder Bank beter – jou beginnergids Begroot is bobaas: Hier is ’n riglyn vir die pad vorentoe. Gewoonlik platsak na Kersfees? Probeer hierdie! 10 wenke om nie van salaris tot salaris te leef nie Die Latté-effek … moenie in hierdie finansiële wip beland nie. Bank Beter: Belê vs Spaar Sinkfondse, of stresverligters? Skuld:…

Finansies

Finansies 101 en Bank Beter

LeerhulpDeur Afrikaans.com15 Januarie 2021Lewer kommentaar

Finansies 101 met Albert van Wyk Bank beter met Lindie van Gass.

films

Wees ’n sofapatat hierdie Desember…

Films, TV, Feeste, Kyk ditDeur Afrikaans.com24 Desember 2020Lewer kommentaar

Skrywer: Jana Snyman Poppie Nongena Kry jou springmielies en lekkerste kombersie gereed en kom kyk saam met Afrikaans.com na hierdie jaar se gunsteling- Afrikaanse filmtreffers. Hierdie jaar met al sy geite, het nog steeds goue treffers opgelewer. Afgesien van ’n harde grendeltydperk, waar die filmbedryf baie swaar gekry het, kyk ons graag na die films…

Dean John Smith

Potgooi: In gesprek met Dean John Smith

Luister dit, Luister nog, PotgooiDeur Afrikaans.com20 Desember 2020Lewer kommentaar

In hierdie podsendingreeks gesels Afrikaans.com met merkwaardige persone binne die Afrikaanse leefwêreld. Ons bied jou ’n blik op jou gunstelingbekendes op maniere soos jy hulle nog nooit vantevore kon leer ken nie, en stel jou ook bekend aan nuwe name, projekte en idees. In hierdie episode gesels aanbieder Edwin van der Walt met die Suidooster-akteur,…

KERSKOUS-BEKOMMERNISSE 101: Wat op aarde koop ek?

Koop dit, Produk van die maandDeur Afrikaans.com17 Desember 2020Lewer kommentaar

Kersfees is om die draai, die jaar was lank, moeilik en baie uitdagend en nou bekommer jy jou nog oor wat jy vir jou gesin en familie moet kry vir Kersfees? Ai, Susan…raak rustig. Afrikaans.com het namens jou gedink en sommer ’n lys opgestel van wat ons dink in jou Kerskous moet wees hierdie Desember……

Kersfees

Gewoonlik platsak na Kersfees? Probeer hierdie!

Meningstukke, TaalnuusDeur Afrikaans.com16 Desember 2020Lewer kommentaar

Meningstukke / Lindie van Gass Januarie voel altyd soos drie dekades wat kompak binne 31 dae verpak is, met die eerste dekade wat die langste voel. Dis skokkend hoe baie mense bereid is om skuld te maak net vir Desemberuitgawes. Kersfees is veronderstel om ‘n wonderlike tyd van die jaar te wees, waartydens ons omring…

←1
234567891011121314151617181920212223242526272829303132333435363738394041424344454647484950515253545556575859606162636465666768697071727374757677787980818283848586878889909192
…9394959697…
9899100101102103104105106107108109110111112113114115116117118119120121122123124125126127128129130131132
133→

Afrikaans.com

© 2026 Afrikaans.com | Bepalings en Voorwaardes

| Privaatheidsbeleid

Go to Top