Niefiksie op ons Lapa-boekrak!

Niefiksie op ons Lapa-boekrak!

Soms maak die werklikheid vir beter stories as selfs daardie verhale wat uit die beste fiksieskrywers se pen kan kom … Niefiksie laat ons ook toe om verskeie geskiedkundige gebeure beter te verstaan, eerstehands te leer uit ander se lewenservaring en deur ander se avonture na plekke, andersins onbekend aan ons, te reis. Ons Lapa Uitgewers-boekrak…

Wesens

WEN R10 000 met die Karoo-wetenskapfiksiefilm WESENS!

Die wetenskapfiksiefilm WESENS gee filmliefhebbers nou die geleentheid om groot kontantpryse te wen met ‘n eerste van sy soort filmontledingskompetisie. Die skeppende agentskap The Suits en LitNet is op soek na ’n kritiese ontleding van WESENS – die veelbekroonde Karoo-Sci-Fi-film – wat in Oktober verlede jaar in Suid-Afrikaanse bioskope vrygestel is, en nou eksklusief op…

Dean Balie

Dean Balie blaas nuwe lewe in Adam Small se woorde

Skrywer: Nicolette van Schalkwyk   Die teaterproduksie Die poet, wie’s hy? het vanjaar skoonskip by die Fiëstas gemaak deur met vyf toekennings weg te stap waaronder die beste algehele produksie, musiekgedrewe produksie, nuutgeskepte Afrikaanse teks, beste regie en beste teaterontwerp. Hierdie bekroonde produksie is saamgestel deur Frieda van den Heever en Dean Balie en vervaardig…

Afrikaans.com-Skilder met woorde-kompetisie bied ‘kreatiewe uitlaatklep’

Afrikaans.com-Skilder met woorde-kompetisie bied ‘kreatiewe uitlaatklep’ Afrikaans.com het vanjaar hande geneem met die bekende musikant Anton Goosen en die kunstenaar Elsie Jooste vir die eerste Skilder met woorde-kompetisie. Anton vermaak reeds dekades lank musiekliefhebbers met sy unieke liedjies en word tereg beskou as die vader van Afrikaanse musiek. Met hierdie kompetisie is skoolleerders aangemoedig om…