Skip to content
Facebook page opens in new windowYouTube page opens in new windowInstagram page opens in new windowWhatsapp page opens in new window
NuusbriefKontak ons
Afrikaans.com
Kom wys vir ons hoe lyk jou Afrikaans by Afrikaans.com
Afrikaans.com
  • Wie is ons?
  • Taalnuus
    • Taal
    • Meningstukke
  • Leerhulp
  • Lees dit
    • Boeke
    • Blogs
    • Skrywersfokus
    • Lapa Boekrak
  • Luister dit
    • Kunstenaarsfokus
    • Luister nog
  • Kyk dit
    • Films, TV, Feeste
    • Onderhoude
    • Vlogs
  • Koop dit
Soek:
  • Wie is ons?
  • Taalnuus
    • Taal
    • Meningstukke
  • Leerhulp
  • Lees dit
    • Boeke
    • Blogs
    • Skrywersfokus
    • Lapa Boekrak
  • Luister dit
    • Kunstenaarsfokus
    • Luister nog
  • Kyk dit
    • Films, TV, Feeste
    • Onderhoude
    • Vlogs
  • Koop dit

Author Archives: Afrikaans.com

You are here:
  1. Tuis
  2. Article author Afrikaans.com

Produk van die maand – Tjirp

Koop dit, Produk van die maandDeur Afrikaans.com31 Julie 2020Lewer kommentaar

Vir Jacorien Swart het die groot deurbraak een aand by ’n troue gekom. Een van haar vriende het na haar toe gedraai met die vraag: Op ’n skaal van een tot tien, hoe mal is jy? Grappenderwys het sy hom met twee groot oë beantwoord. Hy het gevolg met die stelling dat hulle hulself besig…

Afrikaanse boeke

Fiksie op ons Lapa-boekrak!

Boeke, Lapa Boekrak, Lees ditDeur Afrikaans.com30 Julie 2020Lewer kommentaar

Verlede maand het ons niefiksieboeke wat gelees moet word, op ons Lapa-boekrak uitgelig. Hierdie maand verskuif ons die kollig terug op fiksie … en deel ons drie van Lapa Uitgewers se gunstelingboeke vir ouer tieners en volwassenes. Laai die eerste hoofstuk gratis af en besluit self watter een jou verbeelding die meeste prikkel … daarna…

Hoe lyk die toekoms van onderwys na Covid-19?

Algemeen, Artikels, LeerhulpDeur Afrikaans.com28 Julie 2020Lewer kommentaar

“In ons strewe om beter modelle te skep, sal die omgekeerde klaskamer, selfgerigte leer en die onderwyser as fasiliteerder en mentor belangriker word. My boodskap aan onderwysers? Onderwysers, julle is onmisbaar! Ek haal aan: Aan jou dade grens ’n ewigheid …” – So sê Daan Potgieter, hoof- uitvoerende beampte van die Afrikaanse Onderwysnetwerk (AON) en ‘n…

Exclusive Books se Afrikaanse topverkopers vir Julie 2020

Boeke, Lees ditDeur Afrikaans.com23 Julie 2020Lewer kommentaar

WEN maandeliks R500 met Afrikaans.com en Exclusive Books – teken in op ons nuusbrief om in aanmerking te kom! Klik hier. Vandeesmaand se top 10-verkopers by Exclusive Books lyk heel anders as vorige maande … Literêre legende Elsa Joubert, wat onlangs die tydelike met die ewige verwissel het, se skrywe oor oudword, Spertyd, is opnuut deur…

Outisme

Outisme: ’n Wye spektrum met verskillende simptome en ervarings.

Artikels, LeerhulpDeur Afrikaans.com17 Julie 2020Lewer kommentaar

“Ons is nie almal dieselfde nie, soortgelyk maar nie identies nie.” – Emile Gouws, ambassadeur vir outisme en self op die spektrum Die Amerikaanse vereniging, Autism Support Network, se slagspreuk is: “Autism is not a disability, but a different ability.” Om die rede behels outisme ook nie bloot ’n eenvoudige en vinnige diagnose en siedaar…

Afrikaans.com se veldtog wys Afrikaans laat hom nie stuit nie!

Taal, TaalnuusDeur Afrikaans.com14 Julie 20205 Kommentaar

Afrikaans.com se nuutste veldtog en TV-advertensie is net weereens ’n bewys dat Afrikaanssprekendes ’n woord of uitdrukking vir elke situasie het – en bestaan daar nie ’n woord nie, dan skep hulle een! Boonop sit hulle ’n lag by die traan en is die nuutskeppings gewoonlik met humor deurspek, want as die lewe druk, druk…

Die toekoms van Kaaps – klokhelder en kleurvol!

Taal, TaalnuusDeur Afrikaans.com11 Julie 20201 Kommentaar

Enige gesprek oor die toekoms van Kaaps gaan eintlik oor die toekoms van Afrikaans as geheel. Afrikaans moet herbedink word – nie net deur die akademici nie, maar deur sy sprekers. Die Afrikaanse Taalraad, in samewerking met Litnet en die Afrikaanse Taalmuseum, het onlangs ’n webinaar aangebied om Kaaps as skryftaal, spreektaal, besigheidstaal, onderrigtaal en…

Rolene Strauss – passievol en gedrewe in Afrikaans.

Kyk dit, OnderhoudeDeur Afrikaans.com11 Julie 2020Lewer kommentaar

In 2014 het Rolene Strauss se lewe onherroeplik op die Mejuffrou Wêreld-verhoog verander. Met die afsluiting van dié kompetisie, was dit duidelik dat veel meer as skoonheid binne haar borrel. Nou, ses jaar later, as mamma, besigheidsvrou, spreker en skrywer, is Rolene meer as ooit die baken van hoop wat sy as 21-jarige beloof het…

Tuis-onderrig

Tuisskool: Kies ek aanlyn of tuisonderrig?

Artikels, LeerhulpDeur Afrikaans.com9 Julie 20201 Kommentaar

Hier is riglyne. Besin eer jy begin … Besluit tussen tuisonderrig of aanlyn onderrig. Tuisonderrig: Die ouers neem volle verantwoordelikheid vir die kind se vordering, verskaf self onderrig of stel ’n tutor/s aan. Aanlyn skole/virtuele skole: Die ouer kan fasiliteer, maar dié soort skole word deur ervare onderwysers aangebied en die leerder se studies word…

NB-Uitgewers boekekeur – Julie

NB-Uitgewers se boekekeur vir Julie

Boeke, Lees ditDeur Afrikaans.com8 Julie 2020Lewer kommentaar

Daar is niks soos ’n lekker boek voor ’n kaggelvuur om jou warm te hou hierdie winter nie. Met NB-Uitgewers se boekekeur van die maand, kan jy in Julie uitsien na leesvermaak uit die pen van sommige van die land se beste Afrikaanse skrywers. Laai ook gerus ’n gratis uittreksel uit elke boek af en…

1
23456
…7891011…
121314151617181920212223242526272829303132333435363738394041
42

Afrikaans.com

© 2021 Afrikaans.com | Bepalings en Voorwaardes

Go to Top