Waldi

Onbeskaamd Waldi

Artikel: Alita Steenkamp Diegene wat dieselfde donker, enigmatiese Piet van der Bijl van Die Byl verwag wanneer hulle Waldemar Schultz vir die eerste maal persoonlik ontmoet, kan ʼn reuseverrassing te wagte wees. Die twee verskil soos dag en nag, of soos Waldi self sê, soos chalk and cheese. Terwyl Byl ingewikkeld, teruggetrokke en geslote is,…

drama

Finaliste van aanlyn dramakompetisie bekend

Persverklaring: Dramaweb SA  Die finaliste in Dramaweb SA se aanlyn dramakompetisie sal tydens ’n regstreekse stroming hul harte uitspeel op Saterdag 3 Julie (Afrikaanse kategorie) en Sondag 4 Julie (Engelse kategorie). Dit word aangebied in samewerking met die Klein Karoo Nasionale Kunstefees (KKNK) en met ondersteuning van die Afrikaanse Taal- en Kultuurvereniging (ATKV). Inskrywings vir…

Wees jou beste

Wees jou beste self: As mens, as ouer, as onderwyser, as tiener.

Skrywer: Annelie van Jaarsveldt Karen Badenhorst is passievol oor interpersoonlike verhoudings, kommunikasie en emosionele intelligensie. Daarom het sy dit dan ook haar lewenstaak gemaak om mense te help om hulle uitdagings in hulle persoonlike en professionele lewens die hoof te bied. Gebore en getoё in Pretoria en deesdae ‘n Kapenaar, fokus hierdie omgeemens elke dag…