Skip to content
Facebook page opens in new windowInstagram page opens in new windowYouTube page opens in new window500px page opens in new window
NuusbriefKontak ons
Soek:
Afrikaans.com
Kom wys vir ons hoe lyk jou Afrikaans by Afrikaans.com
Afrikaans.com
  • Wie is ons?
    • Veldtogte
    • Beskermhere/-vroue
  • Weet dit
    • Taalnuus
    • Meningstukke
    • Leefstyl
  • Leerhulp
    • Algemeen
    • Moedertaal
    • Voorskool
    • Laerskool
    • Hoërskool
    • Onderwysmarkplein
  • Lees dit
    • Boeke
    • Lapa-boekrak
    • Blogs
    • Skrywersfokus
    • Kinderboekrak
  • Luister dit
    • Kunstenaarsfokus
    • Luister nog
    • Hoe nou?!
    • Hoor hier
  • Kyk dit
    • Films, TV, Feeste
    • Onderhoude
    • Vlogs
  • Kook dit
    • Resepte
  • Afrikaans.ai
  • Wie is ons?
    • Veldtogte
    • Beskermhere/-vroue
  • Weet dit
    • Taalnuus
    • Meningstukke
    • Leefstyl
  • Leerhulp
    • Algemeen
    • Moedertaal
    • Voorskool
    • Laerskool
    • Hoërskool
    • Onderwysmarkplein
  • Lees dit
    • Boeke
    • Lapa-boekrak
    • Blogs
    • Skrywersfokus
    • Kinderboekrak
  • Luister dit
    • Kunstenaarsfokus
    • Luister nog
    • Hoe nou?!
    • Hoor hier
  • Kyk dit
    • Films, TV, Feeste
    • Onderhoude
    • Vlogs
  • Kook dit
    • Resepte
  • Afrikaans.ai

Skrywers-Argiewe: Afrikaans.com

You are here:
  1. Tuis
  2. Artikel skrywer Afrikaans.com

AVBOB

Die 2021-AVBOB-Poёsiepryswenners aangekondig: Poёsie snoer ons saam

TaalnuusDeur Afrikaans.com23 Augustus 2021Lewer kommentaar

Persverklaring Die AVBOB Poësieprojek het die wenners van die vierde AVBOB Poësiekompetisie op Dinsdagaand 17 Augustus aangekondig en gevier. Die wenners in al 11 taalkategorieë het elk ’n kontantprys van R10 000 en ’n R2 500-boekgeskenkbewys ontvang. Die gedigte van die drie finaliste in elke taalkategorie is ook opgeneem in die jaarlikse bloemlesing, I wish…

Bianca Buitendag

Bianca Buitendag: Hart, passie, en genade – só wen ‘n mens by die Olimpiese Spele.

TaalnuusDeur Afrikaans.com20 Augustus 2021Lewer kommentaar

Nes die see waarvoor sy so lief is, is Bianca Buitendag ‘n individu met vele fasette. Sag en rustig soos die lae gety wanneer sy met familie of vriende kan kuier, of soos tans haar daaglikse realiteit is, op straat voorgekeer word vir haar handtekening en foto’s.  Terselfdertyd, nes ‘n brander wat nie in sy…

KKNK – Ommietafelgesprek: Vrouwees: “Ons is genoeg …”

TaalnuusDeur Afrikaans.com18 Augustus 2021Lewer kommentaar

“Vrouwees beteken baie dinge. Dit beteken dat jy sterker is as wat jy dink jy is, vrouwees is menswees – jy kan besluit wie jy wil wees. Onthou, ‘n moeilike pad bring jou altyd by ‘n baie mooi bestemming.” – René Arendse, motiveringspreker en Afrikaans.com se gemeenskapskoördineerder Op Saterdag, 11 Augustus 2021, kon vroue (en…

Kinders selfbeeld

Wenke om ’n goeie selfbeeld te kweek

Algemeen, Artikels, LeerhulpDeur Afrikaans.com17 Augustus 2021Lewer kommentaar

Skrywer: Wilna van Rooyen Dit is belangrik om voortdurend te verseker dat die kinders in jou klas hul met selfvertroue uitleef. Dit is ook belangrik vir elke onderwyser om deurlopend aan sy of haar eie selfbeeld te werk. Werk nou saam met die ouers van die kinders in jou klas, om die beste vir elke…

Ina Paarman

Ina Paarman: Dís die bestanddele vir sukses

TaalnuusDeur Afrikaans.com13 Augustus 2021Lewer kommentaar

Skrywer: Nicolette van Schalkwyk “Om te verstaan waaroor Paarman Foods gaan, moet jy glo in drome, die goeie gees wanneer ervarings gedeel word en die positiewe energie wat uitgestraal word wanneer mense ’n doel omarm waarin hulle met hul hele hart glo.” – Ina Paarman Hetsy ’n slaaisous, ’n geurige spesery of ’n vinnige sjokoladekoekmengsel…

Taaldag

Taaldag: Ons eie Afrikaanse werklikheid

Meningstukke, TaalnuusDeur Afrikaans.com12 Augustus 2021Lewer kommentaar

Geskryf deur prof. Danie Goosen, akademiese hoof by Akademia. Verskeie van ons ken vroeë Afrikaanse gedigte soos Eugene Marais se Winternag (1905) of Jan F Celliers se Dis al (1908). Jonger lesers van die Afrikaanse digkuns ken waarskynlik ook verskeie gedigte wat die afgelope dekades gepubliseer is. Terloops, hoeveel Afrikaanse digbundels het nie in die…

Aanneming

Aanneming – ’n kind uit jou hart gebore.

Algemeen, Artikels, LeerhulpDeur Afrikaans.com12 Augustus 2021Lewer kommentaar

Skrywer: Annelie van Jaarsveldt Ek wil elke persoon wat deur aanneming geskei is aanmoedig om jou ma of kind te soek. Dit is die ENIGSTE manier om “closure” te kry. Ek is nie kwaad vir haar nie en ek hoop en bid dat sy tog eendag met my sal kontak maak.  Wie weet, dalk is…

Verlies by kinders

Verlies by ons kinders. Hoe hanteer ons dit? Hier is wenke.

Algemeen, Artikels, LeerhulpDeur Afrikaans.com12 Augustus 2021Lewer kommentaar

Skrywer: Annelie van Jaarsveldt Ouers bevind hulself dikwels in situasies waar hulle moeilike onderwerpe, soos byvoorbeeld die dood van ’n familielid, met hulle kinders moet bespreek en dan onseker is oor hoe om dit te benader. Gaan soek ’n mens na leiding, is daar wel boeke oor die onderwerpe, maar nie altyd noodwendig ouderdomsgepas nie,…

Devonecia

Potgooi: In gesprek met Devonecia Swartz

Luister dit, Luister nog, PotgooiDeur Afrikaans.com5 Augustus 2021Lewer kommentaar

In hierdie podsendingreeks gesels Afrikaans.com met merkwaardige persone binne die Afrikaanse leefwêreld. Ons bied jou ’n blik op jou gunstelingbekendes op maniere soos jy hulle nog nooit vantevore kon leer ken nie, en stel jou ook bekend aan nuwe name, projekte en idees. In hierdie episode gesels aanbieder Edwin van der Walt met die opkomende…

Afrikaans.com se nuwe advertensies is hier!

Projekte, VeldtogteDeur Afrikaans.com3 Augustus 20211 Kommentaar

Afrikaans.com bars van opgewondenheid om ons nuwe advertensies met jou te deel! Afrikaans is ’n taal waarin ‘n mens uit jou maag uit kan lag, waarin jy kan leef en waarin jy sommer net kan wees. Met hierdie advertensies vier ons presies dít! Ons het vanjaar drie advertensies geskep wat elk op VIA, kanaal 147,…

←1
23456789101112131415161718192021222324252627282930313233343536373839404142434445464748495051525354555657585960616263646566676869707172737475767778798081828384
…8586878889…
90919293949596979899100101102103104105106107108109110111112113114115116117118119120121122123124125126127128129130131132133
134→

Afrikaans.com

© 2026 Afrikaans.com | Bepalings en Voorwaardes

| Privaatheidsbeleid

Go to Top