Unisa hofuitspraak

Afrikaans … jou doring!

Skrywer: Annelie van Jaarsveldt “Die uitspraak van die Konstitusionele Hof ten gunste van Afrikaans as onderrigtaal by Unisa is ‘n oorwinning vir Afrikaans, Afrikaanse studente en taalregte in die land.” – Alana Bailey, hoof van kultuursake by AfriForum Na meer as vyf jaar, het regter Steven Majiedt van die Konstitusionele Hof Woensdag, 22 September 2021,…

Angstigheid

Angstigheid by ons kinders. Hoe hanteer ons dit? Hier is wenke.

Skrywer: Annelie van Jaarsveldt Angstigheid by kinders is nie ongewoon nie en deel van die grootwordproses. So is veral voorskoolse kinders dikwels bang vir allerhande goed, soos water, honde, insekte, die donker … vrese wat gewoonlik vanself weggaan. Wanneer hierdie vrese egter lei tot angstigheid en die kind se daaglikse sosiale en emosionele funksionering begin…

Skryfnet

Skryfnet: Vir almal wat in Afrikaans met woorde wil woeker.

Skrywer: Annelie van Jaarsveldt Skryfnet is ‘n gesamentlike projek van Maroela Media en Akademia wat die geleentheid bied vir skrywers, professionele persone of skoolleerders om hul skryftalent te ontwikkel. Die afgelope naweek (21 Augustus) is daar ‘n praktiese en prettige eendagwerkswinkel vir leerders tussen die ouderdomme van 12 en 18 aangebied. Hierdie kursus, Kreatiewe Skryfkuns…