Zaan Sonnekus

Zaan Sonnekus stel uiteindelik sy langverwagte debuutalbum vry!

Starburst Promotions: MEDIAVRYSTELLING Suid-Afrika se nuutste rocksensasie, Zaan Sonnekus, het uit die staanspoor plaaslike musiekharte verower met sy aangrypende poëtiese lirieke, unieke klank en passievolle vertonings… en nou het die dag waarop bewonderaars al so lank wag uiteindelik aangebreek, want sy debuutalbum is uiteindelik beskikbaar! Volgens dié Pretorianer, met sy donker lokke en kunstige versameling…

Emosienele welstand

’n Gebrek aan sosiale interaksie. Hoe raak dit ons en ons kinders se geestesgesondheid?

Skrywer: Annelie van Jaarsveldt “Hoewel kinders gekenmerk word deur emosionele veerkragtigheid kan ons nie die pandemie se impak onderskat op hulle geestes- en fisiese gesondheid nie.” – Marie Dahl, uitvoerende hoof van Save the Children’s Mental Health and Psychosocial Support in Londen Die covid-19-pandemie en die gevolge daarvan is ‘n onderwerp waaroor nog lank gepraat…

Vryskutvertalers

’n Praktiese gids vir vryskutvertalers in Afrikaans.

Bron: Persverklaring “Met hierdie gids kry die ervare én beginnervertaler bruikbare wenke om die vertaalagentskapmark te betree. Wat waarde tot hierdie gids toevoeg, is praktiese voorbeelde van ’n tipiese CV en dekbriewe wat op vertaalagentskappe gerig is. Boonop word alles in keurige Afrikaans beskryf en vir die Suid-Afrikaanse konteks aangepas.” – Ilse Feinauer (Professor: Ton…

Frans Marx

Huldeblyk: Ons groet Franz Marx: Baanbreker, storiemaker en onbetwiste koning van sepies

Hooffoto: https://www.saffarazzi.co en www.afrikanergeskiedenis.co.za “Ons gaan jou leiding, jou liefde en jou humorsin geweldig mis.” – Leon van Nierop Die alombekende skepper van televisiereekse soos Egoli, Agter elke man (sal ons ooit Tant Stienie en Bruce Beyers vergeet?) en Skooldae, Franz Marx, is Sondag, 26 September 2021 oorlede weens nagevolge van covid-19 wat hy ‘n…