Die Heuwels Fantasties se nuwe album is hier
Skrywer: Nicolette Kritzinger Op Die Heuwels Fantasties se agste ateljee-album, “Volume”, sien ons hoe hierdie konstante innoverende groep die invloed wat die 90’s op hulle musiek het, in die huidige digitale stroomera inspan. “Volume” is Vrydag, 22 Oktober 2021, uitgereik en spog met ‘n eklektiese mengsel van akoestiese treffers, pop-punk, synth-ballades en so bietjie electro-folk…










