enkelouerskap

Enkelouerskap: Hoe om dit positief te hanteer

Skrywer: Annelie van Jaarsveldt “Navorsing wat in 2016 gedoen is, het bevind dat 53% van huishoudings in Suid-Afrika enkelouerhuishoudings is.” – Katherine van Heerden, opvoedkundige sielkundige (in Groeipyne op RSG – 12 Augustus 2021) Daar is verskeie redes hoekom ‘n mens jouself in die enkelouerskapsituasie kan bevind, naamlik die dood van ‘n huweliksmaat, egskeiding, swangerskap…

Barakat

Barakat gekies as Suid-Afrika se inskrywing vir die Oscars 2022

Skrywer: Annelie van Jaarsveldt “Familie is ’n mondvol!” Barakat, ‘n Moesliem-film in Afrikaaps, is onlangs gekies as Suid-Afrika se amptelike inskrywing vir die 2022-Oscars, in die kategorie, Beste Internasionale Film. Die nominasies word op 8 Februarie 2022 aangekondig. Die Oscars word op Sondag, 27 Maart 2022, gehou. Kyk gerus die film op kykNET op 18…

Nuwe avonture wag op Karen

Skrywer: Alita Steenkamp Wie sou nou ooit kon dink dat een van die engele in die 1990-produksie van Joseph and the Amazing Technicolor Dreamcoat uiteindelik ʼn ware engel vir die Afrikaanse kunste en televisie sou word. ʼn Engel wat soveel dinge soos die Silwerskerm Filmfees, die Fiësta- en Ghoema-toekennings, ʼn paar Afrikaanse televisiekanale en heerlike…