Stoofstories

“Pot roast” (potbraai) en konfyttert met beleë cheddarkaas (Stoofstories met Marinda: Jenny Morris).

Jenny Morris is ’n skrywer, radio- en TV-persoonlikheid, sjef en koskenner van kindsbeen af toe sy lekkernye moes maak vir skool-geldinsamelings. Marinda maak ’n geurige “pot roast” en konfyttert met verouderde cheddarkaas. “POT ROAST” (POTBRAAI) Lewer 6-8 porsies 30 ml olyfolie1,5 kg ontbeende “chuck roast” (dikrib)sout en peper1 ui, in ringe gesny4 knoffelhuisies, fyngekap500 ml…

DAK netwerk

Afrikaanse onderwys moet ook voordeel trek uit reuse- onderwysbegroting

Persverklaring “Die tyd het nou werklik aangebreek dat Afrikaanse onderrig in skole sterk (en regmatige) ondersteuning uit die onderwysbegroting kry, veral gesien in die lig van die goeie slaagsyfer van Afrikaanse leerders in verlede jaar se matriekeindeksamen.” Só sê Danie van Wyk, uitvoerende voorsitter van die DAK Netwerk, wat onder meer fokus op die behoud…

Stoofstories

Pynappelpoeding en begrafnisbroodjies (Stoofstories met Marinda: Vinette Ebrahim)

Die aktrise Vinette Ebrahim kuier by Marinda in die kombuis. Marinda maak vir haar haar ouma se begrafnisbroodjies met verskillende kleure botter en vir die soet gereg smul hulle aan pynappelpoeding. Kyk Stoofstories met Marinda op VIA, DStv-kanaal 147 op Woensdae om 17:00. PYNAPPELPOEDING Lewer 6-8 porsies 2 pakkies pynappeljellie1 blikkie yskoue Idealmelk1 blikkie fyn…

Stoofstories

Bokmelkkaasrolletjies, roomkaas met pekanneute en heuning en ‘n heerlike Peppermint Crisp-tert (Stoofstories met Marinda: Albert Maritz)

Op Stoofstories met Marinda, kuier en kook Marinda die week saam met die veteraanakteur Albert Maritz. Kom deel in die soet en die sout en smul saam aan bokmelkkaasrolletjies, roomkaas met pekanneute en heuning en ‘n heerlike Peppermint Crisp-tert – ‘n nagereg wat Albert aan sy ma laat dink. Kyk Stoofstories met Marinda op VIA,…