Vlot lees is nie noodwendig lees met begrip nie.
Skrywer: Annelie van Jaarsveldt “Die vermoë om te lees vir betekenis is belangrik aangesien die gemiddelde persoon begin lees sodra hulle hul oë soggens oopmaak. Hulle kyk na boodskappe op hulle selfone, lees etikette op die ontbytpapboks, lees en onderteken hulle kinders se skoolkennisgewings, spoedlees die daaglikse nuushooftrekke op die lamppale op pad werk toe,…










