Stoofstories

Lamsribbetjie in die oond, aartappelslaai, en roomys (Stoofstories met Marinda: Amanda Strydom)

Die legendariese sanger en liedjieskrywer Amanda Strydom kom maak dié week ’n draai by Marinda. Sy bederf haar met lamsribbetjie, aartappelslaai en tuisgemaakte vanieljeroomys uit haar kleintyd. Kyk Stoofstories met Marinda op VIA, DStv-kanaal 147 op Woensdae om 17:00 LAMSRIBBETJIE IN DIE OOND Lewer 6-8 porsies 2 kg lamsrib’n paar stukkies vars gemmer, geskil en…

onderwys

Die voorgestelde Wysigingswetsontwerp oor Basiese Onderwyswette: Wat hou dit in vir Afrikaanse onderwys?

Skrywer: Annelie van Jaarsveldt “Artikel 5 en 6 van die Wysigingswetsontwerp oor Basiese Onderwyswette is die sterkste aanval sedert 1994 op ouergemeenskappe se grondliggende reg om ‘n sê in hul kinders se onderwys te hê. Dit is ook die sterkste en bitterste aanval op Afrikaanse onderwys sedert die begin van ons demokrasie.” – Dr Theuns…