Vasvra

Weet stel skole-vasvrae bekend. Neem deel en toets jou kennis.

Persverklaring “Want mens moet weet …” Is jy die volgende kenniskampioen? Weet, die Afrikaanse e-naslaangids vir leerders, gaan elke kwartaal ʼn vasvrawedstryd saamstel en aan skole versprei. Weet het tydens sy bekendstellingsgeleentheid  ʼn vasvrae-kompetisie tussen vier plaaslike laerskole aangebied. Die opwinding was groot en die spanne het behoorlik geskarrel en gespook om eerste die regte…

Noodfondse

Meningstukke / Lindie van Gass Liewe leser Mens kry menige verskillende tipes noodfondse, maar in hierdie artikel gaan ek op twee fokus, aangesien dit dié is wat op die meeste mense van toepassing is. Ek het hierdie twee die “ag tog”- en “donderstorm”-fondse gedoop. Noodfondse is een van die belangrikste boustene van die pad na finansiële…

Geen spandeer-dae

Meningstukke / Lindie van Gass Liewe leser Geen spandeer-dae kan jou finansiële posisie elke maand verbeter. Dis redelik eenvoudig en word presies deur die naam verduidelik: dae waarop jy geen geld spandeer nie. Jy mag nie geld op enige wyse spandeer op hierdie dag nie; nie kontant, kredietkaart, debietkaart, aanlyn, of versamelde punte nie.    Dis…