Skip to content
Facebook page opens in new windowInstagram page opens in new windowYouTube page opens in new window500px page opens in new window
NuusbriefKontak ons
Soek:
Afrikaans.com
Kom wys vir ons hoe lyk jou Afrikaans by Afrikaans.com
Afrikaans.com
  • Wie is ons?
    • Veldtogte
    • Beskermhere/-vroue
  • Weet dit
    • Taalnuus
    • Meningstukke
    • Leefstyl
  • Leerhulp
    • Algemeen
    • Moedertaal
    • Voorskool
    • Laerskool
    • Hoërskool
    • Onderwysmarkplein
  • Lees dit
    • Boeke
    • Lapa-boekrak
    • Blogs
    • Skrywersfokus
    • Kinderboekrak
  • Luister dit
    • Kunstenaarsfokus
    • Luister nog
    • Hoe nou?!
    • Hoor hier
  • Kyk dit
    • Films, TV, Feeste
    • Onderhoude
    • Vlogs
  • Kook dit
    • Resepte
  • Afrikaans.ai
  • Wie is ons?
    • Veldtogte
    • Beskermhere/-vroue
  • Weet dit
    • Taalnuus
    • Meningstukke
    • Leefstyl
  • Leerhulp
    • Algemeen
    • Moedertaal
    • Voorskool
    • Laerskool
    • Hoërskool
    • Onderwysmarkplein
  • Lees dit
    • Boeke
    • Lapa-boekrak
    • Blogs
    • Skrywersfokus
    • Kinderboekrak
  • Luister dit
    • Kunstenaarsfokus
    • Luister nog
    • Hoe nou?!
    • Hoor hier
  • Kyk dit
    • Films, TV, Feeste
    • Onderhoude
    • Vlogs
  • Kook dit
    • Resepte
  • Afrikaans.ai

Skrywers-Argiewe: Afrikaans.com

You are here:
  1. Tuis
  2. Artikel skrywer Afrikaans.com

Ouerskap

Kry jou kind se brein só aan die gang.

Leerhulp, OuerskapDeur Afrikaans.com28 Junie 2022Lewer kommentaar

Skrywer: Nikki Bush Kry jy ooit die gevoel dat jy ’n manier moet vind om jou kind se brein “wakker” te maak, maar dit nie so eenvoudig is nie? Of jou kind leerprobleme het of nie, die volgende eenvoudige aktiwiteite is dalk net wat jy nodig het as opkikker om hulle fokus en konsentrasie te…

Ouerskap

Die PAPPA-effek: Hoe is pa’s belangrik?

Leerhulp, OuerskapDeur Afrikaans.com28 Junie 2022Lewer kommentaar

Skrywer: Nikki Bush Hoekom is pa’s belangrik? Een van die positiewe gevolge van die pandemie, is dat mans ook van die huis af moes werk en steeds werk en daarom algaande besef het wat die antwoord op die vraag is. Elke keer as ek saam met ’n span werk, voer ek een-tot-een-onderhoude met die personeel.…

Heleen Meyer Viskoekies

Maklikste viskoekies (Heleen Meyer)

Kook ditDeur Afrikaans.com22 Junie 20221 Kommentaar

Viskoekies kan op verskillende maniere voorberei en voorgesit word. Party mense verkies ’n gevormde viskoekie met ’n krummellagie, maar as jy eers dié maklike weergawe gemaak en geproe het, hoop ek jou gesin gaan net so baie soos myne daarvan hou. Terloops, dis ook baie lekker as deel van ’n kosblik. Lewer ongeveer 24 koekies…

seks onderrig

Kom ons gesels oor die S-woord: Wat jy as ouer moet weet.

Algemeen, Artikels, LeerhulpDeur Afrikaans.com22 Junie 2022Lewer kommentaar

Let wel: Sensitiewe onderwerp. Ouerbegeleiding is nodig. Jy is besig om kos te maak en jou vyfjarige vra uit die bloute: “Mamma, wat is seks?” Nou-ja, voordat jy jou vinger raaksny of die lepel in die sous laat val, is die maklike antwoord natuurlik die eerlike een. Dalk iets soos: “Dit is hoe grootmense vir…

Sinkfondse, of stresverligters?

LeerhulpDeur Afrikaans.com22 Junie 2022Lewer kommentaar

Sinkfondse, of stresverligters? Meningstukke / Lindie van Gass Liewe leser Kry jy sommer ‘n hol kol op jou maag wanneer jy net dink aan Kersfees, die feit dat jy weet jou printer se vervanging kom een of ander tyd, of sommer net groot verjaarsdae en kardienste? Wat as ek vir jou sê met ’n bietjie selfdissipline…

Groot planne vir Louwhuis op Sutherland

TaalnuusDeur Afrikaans.com20 Junie 2022Lewer kommentaar

Groot planne om die Louwhuis op Sutherland weer tot volle glorie te herstel Skrywer: Alita Steenkamp Oor die jare het Sutherland, die yskoue Karoodorpie wat gereeld spog as die koudste plek in die land, veral bekend geword vir die Sutherland Sterrewag wat jaarliks duisende internasionale besoekers lok. Maar Sutherland is ook om ʼn ander rede…

Jeug Boeke

NB-Uitgewers se 10 móét-lees-boeke vir hierdie Jeugdag

Boeke, Lees ditDeur Afrikaans.com15 Junie 2022Lewer kommentaar

Skrywer: Nicolette Kritzinger “Lees is die paspoort na ’n wêreld se avonture” – Mary Pope Osborne Junie is jeugmaand en ter viering van die jongspan, bied ons jou ’n keur van NB-Uitgewers se nuutste kinder- en jeugboeke. Open ’n wêreld van avonture vir jou kind met hierdie uitstekende leesstof. 1. Verf en leer: Kleure Verf…

Vadersdag

Afrikaans.com Boeke vir Vadersdag

Boeke, Lees ditDeur Afrikaans.com15 Junie 2022Lewer kommentaar

Kies ʼn boek om hierdie Vadersdag aan ʼn spesiale pa te gee “Boeke is ’n geskenk wat jy weer en weer kan oopmaak.” Hierdie wyse woorde van die Amerikaanse skrywer Garrison Keillor, verwys beslis na die vreugde wat ʼn boek bring. ʼn Vreugde wat lank aanhou nadat jy dit vir die eerste keer oopgemaak is.…

Heleen Meyer Hoender

Mediterreense hoendergereg (Heleen Meyer)

Kook ditDeur Afrikaans.com14 Junie 20221 Kommentaar

Heerlike kuierkos vir ’n groep vriende of sommer net ’n vinnige gesinsete. Mediterreense geure pas perfek by hoender en alles komplementeer mekaar baie goed. Dis kleurvol en maklik om in drie basiese stappe voor te berei. Verbruin die hoender, maak ’n sous en prut dan die hoender in die sous tot gaar. Lewer 4 –…

Heleen Meyer Frikkadelle

Smullekker frikkadelle (Heleen Meyer)

Kook ditDeur Afrikaans.com14 Junie 20221 Kommentaar

’n Goeie resep vir frikkadelle is een van daardie wat jy maar altyd byderhand kan hou. Dis maklik om te maak en is ewe lekker warm of teen kamertemperatuur. Perfek vir ’n piekniek, ’n ete op ’n warm dag, vinnige pasta-aandete en natuurlik kosblikke. ’n Jogurtsous (sien my wenk) of hummus is ’n heerlik doopsous…

←1
234567891011121314151617181920212223242526272829303132333435363738394041424344454647484950515253545556575859606162636465666768
…6970717273…
7475767778798081828384858687888990919293949596979899100101102103104105106107108109110111112113114115116117118119120121122123124125126127128129130131132
133→

Afrikaans.com

© 2026 Afrikaans.com | Bepalings en Voorwaardes

| Privaatheidsbeleid

Go to Top