Moedertaal maak saak in wetenskapsonderrig
Skrywers: Moreen Coetzee, dosent: Professionele Studies aan Akademia se Fakulteit Opvoedkunde, en prof. Rudi Pretorius, ereprofessor: Geografie aan Unisa. Elke jaar bevestig die uitkoms van die matriekeindeksamen dieselfde hardnekkige tendens, naamlik dat elektriese stroombane een van die mees problematiese onderwerpe in fisiese wetenskappe is. Alhoewel leerders formules kan manipuleer, berekeninge kan uitvoer en simboliese notasie…










