Toelies Afrikaans in Arabiese skrif en wen!
Mediavrystelling: 30 Junie 2022 Taalmonument loods nuwe Arabies-Afrikaanse kompetisie met R10 000 op die spel Ter ere van Erfenismaand, loods die Afrikaanse Taalmuseum en -monument (ATM) en Historium Trust weer ʼn gratis kompetisie waarin R10 000 en jaarpermitte op die spel is vir kort Afrikaanse tekste in Arabiese of Jawiese skrif. Dit volg op die hoogs suksesvolle…










