Steak oor die kole (Heleen Meyer)
Suid-Afrikaners is dol oor braaivleis. Vleissnitte soos steak of tjops is gewild om oor die kole te braai en die groot geheim is om dit nie oorgaar te maak nie, want dan is dit droog en smakeloos. ’n Goeie gehalte stukkie vleis het ook nie baie geurmiddels nodig om dit lekker te maak nie, so…










