Skip to content
Facebook page opens in new windowInstagram page opens in new windowYouTube page opens in new window500px page opens in new window
NuusbriefKontak ons
Soek:
Afrikaans.com
Kom wys vir ons hoe lyk jou Afrikaans by Afrikaans.com
Afrikaans.com
  • Wie is ons?
    • Veldtogte
    • Beskermhere/-vroue
  • Weet dit
    • Taalnuus
    • Meningstukke
    • Leefstyl
  • Leerhulp
    • Algemeen
    • Moedertaal
    • Voorskool
    • Laerskool
    • Hoërskool
    • Onderwysmarkplein
  • Lees dit
    • Boeke
    • Lapa-boekrak
    • Blogs
    • Skrywersfokus
    • Kinderboekrak
  • Luister dit
    • Kunstenaarsfokus
    • Luister nog
    • Hoe nou?!
    • Hoor hier
  • Kyk dit
    • Films, TV, Feeste
    • Onderhoude
    • Vlogs
  • Kook dit
    • Resepte
  • Afrikaans.ai
  • Wie is ons?
    • Veldtogte
    • Beskermhere/-vroue
  • Weet dit
    • Taalnuus
    • Meningstukke
    • Leefstyl
  • Leerhulp
    • Algemeen
    • Moedertaal
    • Voorskool
    • Laerskool
    • Hoërskool
    • Onderwysmarkplein
  • Lees dit
    • Boeke
    • Lapa-boekrak
    • Blogs
    • Skrywersfokus
    • Kinderboekrak
  • Luister dit
    • Kunstenaarsfokus
    • Luister nog
    • Hoe nou?!
    • Hoor hier
  • Kyk dit
    • Films, TV, Feeste
    • Onderhoude
    • Vlogs
  • Kook dit
    • Resepte
  • Afrikaans.ai

Skrywers-Argiewe: Afrikaans.com

You are here:
  1. Tuis
  2. Artikel skrywer Afrikaans.com

Akademia

Akademia vier tien jaar se sukses tydens prestigefunksie

TaalnuusDeur Afrikaans.com13 Oktober 2022Lewer kommentaar

Mediaverklaring: 11 Oktober 2022 Akademia het op die tiende dag van die tiende maand (10 Oktober) tien jaar van klasgee gevier tydens ʼn glansfunksie wat by die Sol-Tech-kampus in Pretoria gehou is. Die aand is bygewoon deur die pioniers wat aan Akademia help bou het, hoofde van die instellings van die Solidariteit Beweging, vriende en…

Kokernominasies

Oproep om benoemings vir die Taalraad se Kokertoekennings van 2022

TaalnuusDeur Afrikaans.com5 Oktober 2022Lewer kommentaar

Persverklaring Die Afrikaanse Taalraad nooi lede en die algemene publiek uit om kandidate vir die Kokertoekennings van 2022 te benoem. Die doel van die Kokers is om erkenning te gee aan mense wat besondere bydraes tot Afrikaans gemaak het. Hierdie jaar se wenners sal einde November op die Taalraad se sosialemediaplatforms aangekondig word. Bekendes wat in die…

Aardklop

Momentum Beleggings Aardklop – Hier’s hoe ons gaan opwip …

Films, TV, Feeste, Kyk ditDeur Afrikaans.com4 Oktober 2022Lewer kommentaar

Momentum Beleggings Aardklop se feesdatums en plekke is as volg: Potchefstroom kry teater én ‘n feesterrein vanaf 30 September tot 2 Oktober. Pretoria se teaterweek is vanaf 30 September tot en met 9 Oktober, met feesterrein 6 tot 9 Oktober. Linden kry teater vanaf 6 tot 9 Oktober. Potchefstroom gaan fees dat dit hop! As…

Teksmark 2022

Tien tekste uit KKNK teksmark word verder ontwikkel

Films, TV, Feeste, Kyk ditDeur Afrikaans.com3 Oktober 2022Lewer kommentaar

Mediaverklaring: KKNK 27 September 2022   Tien tekste is na afloop van die Klein Karoo Nasionale Kunstefees (KKNK) se sewende Teksmark vir verdere ontwikkeling geïdentifiseer. Teksmark is van 24 tot 26 Augustus by die Baxterteater in Kaapstad aangebied en kon gratis deur belangstellendes bygewoon word. 22 skrywers het hul teksidees voorgelê en 90 akteurs en…

Vrae oor Afrikaans

44 vrae met antwoorde oor Afrikaans

TaalnuusDeur Afrikaans.com1 Oktober 2022Lewer kommentaar

Kyk hoeveel jy reg het. Vrae met antwoorde: Hoe oud word Afrikaans (as amptelike taal) in 2025? 100 jaar (8 Mei 1925) Watter monument in die Paarl vier die ontstaan en voortbestaan van Afrikaans? Taalmonument Wat was die oorspronklike naam vir Afrikaans? Afrikaans-Hollands Wie het die eerste Afrikaanse skool in Suid-Afrika tot stand gebring? Die…

Woordfees

Raak “Wild” by die Toyota US Woordfees

TaalnuusDeur Afrikaans.com30 September 2022Lewer kommentaar

Skrywer: Alita Steenkamp Die nuus dat die Toyota US Woordfees weer vanjaar in Stellenbosch gaan plaasvind, is van oraloor verwelkom. Kunstenaars, musikante, skrywers, komediante, dansers en natuurlik die publiek wat ná ʼn feesdroogte van twee jaar behoorlik feeshonger is, gaan vanaf 10 tot 16 Oktober opruk na Stellenbosch vir 2022 se fees – vir die…

Dr. Annelise de Vries eet, slaap en lééf Afrikaans

TaalnuusDeur Afrikaans.com28 September 2022Lewer kommentaar

Skrywer: Alita Steenkamp Die stereotipiese siening van taalkundiges, dat hulle verstrooide, bebrilde ou omies is wat in stowwerige kantore sit en werk, moet opsy staan wanneer ʼn mens dr. Annelise de Vries vir die eerste keer ontmoet. Dr. De Vries, of Annelise soos sy haarself gou voorstel, is in Augustusmaand verkies as die Afrikaanse Taalraad…

Braaivleis

NOU gaan ons braai! Braairesepteboeke wat jou mond sal laat water.

Boeke, Lees ditDeur Afrikaans.com23 September 2022Lewer kommentaar

Dis om ’n braaivleisvuur waar die beste stories gedeel word, waar vriende familie word en waar herinneringe geskep word. Geen wonder dat dit so ’n groot deel van ons as Suid-Afrikaners se erfenis is nie. Wat ’n beter manier om dan hierdie Erfenisdag te vier as om ’n vleisie oor die kole te gooi? NB…

chakalaka

Geurige chakalaka (Heleen Meyer)

Kook ditDeur Afrikaans.com20 September 2022Lewer kommentaar

Suid-Afrikaners is dol daaroor om te braai en as jy van ’n tamatiesmoor of -sous saam met braaivleis en pap hou, is dié sous net wat jy soek. Chakalaka is ’n geurige tamatiesous met meer speserye as net ’n gewone smoor. Ek gebruik graag vars gemmer en die growwe tekstuur met eksta groente is heerlik.…

Sosiale media

Jou tiener se sosialemediagebruik. ’n Ander soort verslawing?

Algemeen, Artikels, LeerhulpDeur Afrikaans.com20 September 2022Lewer kommentaar

Skrywer: Annelie van Jaarsveldt In ’n vorige artikel op Afrikaans.com het ons die gebruik van sosiale media en skermtyd onder ons jongmense bespreek. In hierdie artikel delf ons dieper in die gevolge van die sogenaamde “onskuldige” platform. Die feit dat vandag se kinders elke dag blootgestel word aan toestelle en skerms en buitengewoon bedrewe is…

←1
2345678910111213141516171819202122232425262728293031323334353637383940414243444546474849505152535455565758596061
…6263646566…
676869707172737475767778798081828384858687888990919293949596979899100101102103104105106107108109110111112113114115116117118119120121122123124125126127128129130131132
133→

Afrikaans.com

© 2026 Afrikaans.com | Bepalings en Voorwaardes

| Privaatheidsbeleid

Go to Top