Florance Vermeulen

#Afrikaansaanlyn: René Arendse en Florance Vermeulen in gesprek

In hierdie #Afrikaansaanlyn-gesprek gesels René Arendse met Florance Vermeulen, ’n onderwyser van Bishop Lavis wat onlangs benoem is as ’n finalis vir Solidaritet se Onderwyser van die jaar-kompetisie. Florance se onderwysloopbaan het in 2018 begin en hy werk tans by Lückhoff Sekondêr in Idasvallei, Stellenbosch waar hy spesialiseer in besigheidstudies en ekonomiese bestuurswetenskappe. Florance se…

Vetplantfeetjies

Vetplantfeetjies

“Sy het die rare vermoë om die onvermoë van menswees uit te druk, om die dinge te uiter wat anderkant sê lê, om die eggo’s van die onweetlike te laat hoor en dit te laat land in ’n sagte medewete.” So mooi beskryf die teaterregisseur Frieda van den Heever Antjie Krog se kunstenaarskap in ʼn…