Klipkouers ook nou op ʼn internetradiostasie beskikbaar
Skrywer: Alita Steenkamp Wêreldwyd is die gebruik van potgooi-uitsendings deur kenners reeds lankal ʼn goeie, gevestigde praktyk en Jacques Basson het dadelik geweet dat potgooi-uitsendings die heel beste manier sou wees om hierdie inligting oor te dra. Dit is immers beskikbaar aan enigeen wat toegang tot die internet het, en boonop kan die reikwydte preseis…










