Die navorser van die toekoms in die era van Kunsmatige Intelligensie.
Skrywer: Annelie van Jaarsveldt “Kunsmatige Intelligensie vervang nie menslike oordeel nie … dit versterk menslike potensiaal.” – Professor Ignatius Gous, tydens die Akademie se 2026-Studentesimposium vir die sosiale en geesteswetenskappe Tydens die sesde Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns se Studentesimposium vir die sosiale en geesteswetenskappe, wat in Februarie 2026 aangebied is, het professor Ignatius…










