Herman Lategan

Herman Lategan se Hoerkind binnekort op die planke

Die bekroonde skrywerjoernalis Herman Lategan uit wie se pen boeke soos Opstokers, fopdossers en tweegatjakkelse en Binnekring van Spookasems verskyn het, se aangrypende en meesleurende memoires, Hoerkind, is binnekort op die planke. In hierdie lewenvershaal vertel Herman van sy grootwordjare wat vol swaarkry was, maar ook opwindende hoogtepunte ingehou het. Sy pad is vol dongas…

Tino

Tino weet van tassies pak – vanaf Zim tot SA, hy is reg vir sukses!

Die talentvolle kunstenaar Tino, afkomstig uit Zimbabwe en tans woonagtig in Stellenbosch, se nuwe liedjie “Tassies Pak” is op 7 April op alle digitale musiekplatforms bekend gestel. Hierdie nuwe bekendstelling is die opvolg na sy baie suksesvolle debuutalbum “Sterrekind,” en enkelsnit “Afstand” wat nommer een op die RSG-treffersparade behaal het. Vyf vinnige vrae vir Tino…

Afrikaanse nuus

Die toekoms van Afrikaanse nuus

In ʼn berig wat op Netwerk24 verskyn, doen Murray La Vita volledig verslag oor ʼn gesprek wat gevoer is as deel van die Praat Saam-diskoersreeks op vanjaar se KKNK. Die onderwerp van hierdie gesprek is: Is die nuusaanbod in Afrikaans voldoende? Die deelnemers aan hierdie gesprek was Theresa Olivier, adjunkredakteur van Netwerk24, Nicolene de Wee,…

Bouwer Bosch

Bouwer Bosch se nuwe album roer die hartsnare

Skrywer: Nicolette Kritzinger Foto’s: Eugene le Roux Bouwer Bosch se splinternuwe album getiteld Briewe uit die argiewe is einde verlede jaar (2022) vrygestel en het sedertdien groot hoogtes bereik. Die album kom na die vrystelling van verskeie enkelsnitte vanaf die album, naamlik “Soos ek doen feat. Abby”, “Sambreel” en Bouwer se nuutste enkelsnit “Skemer”. Briewe…