Chane Grobler

Hoe om 2.4 miljoen volgers op TikTok te kry … Internasionaal erkende Chané Grobler deel haar storie.

Chané Grobler is een van Suid-Afrika en Afrika se grootste TikTok-sterre. Met meer as 2.4 miljoen volgers, het dié plat-op-die-aarde-20-jarige uit Pretoria dit reggekry om te doen waaroor baie mense net kan droom: om ‘n voltydse handelsmerk en besigheid op die been te bring as sosialemediabeїnvloeder (social media influencer). Maar, dit het nie sommer so…

Is jy ʼn jong skrywer van televisietekste? Dan is hierdie geleentheid vir jou bedoel!

Mediaverklaring Die Jakes Gerwel Stigting (JGS), in samewerking met die M-Net Kanale, is opgewonde om ʼn splinternuwe mentorskapprogram vir vyf ontluikende draaiboekskrywers te kan aankondig. Die mentorskap sluit ʼn intensiewe program in vir die skryf van televisieteks vanaf 18 tot 30 September 2023 by die Stigting se skrywershuis in die Oos-Kaap en ʼn internskap by…

NATi Jong Sterre-program vir opkomende toneelskrywers

Mediaverklaring: Jakes Gerwel Stigting Die Jakes Gerwel Stigting, in medewerking met NATi, die Suidoosterfees en Kunstekaap, nooi toneelskrywers uit om aansoek te doen vir die vyfde jaarlikse Jong Sterre-program. In die woorde van die produksie-mentor, Rafiek Mammon, hierdie program is “’n 100%- belegging in aspirant-toneelskrywers se toekoms, vanaf bladsy na daar’s hy en verder!” Hierdie…

Voetspore

Voetspore

In sy brief aan Frodo in The Fellowship of the ring deur J.R.R. Tolkien, skryf Gandalf: “Nie alles wat goud is blink nie, en nie almal wat rondswerf het verdwaal nie.” Frodo praat seker hier van Johan Badenhorst en sy span wat ewig aan’t swerwe is en die een na die ander interessante bestemming besoek…

Kanna

Kanna-toekennings

Die Kanna-toekennings, wat jaarliks kreatiewe uitnemendheid by die Klein-Karoo Nasionale Kunstefees beloon, het op Vrydagaand 5 Mei op die wynlandgoed Leopard’s Leap naby Franschhoek plaasgevind. Die nimlike Lyntjie Jaars was die aanbieder van die geleentheid waartydens dertien toekennings oorhandig is. Die plekspesifieke toneelstuk Mirre en Aalwyn van Nicola Hanekom, het vanjaar uitgeblink en drie Kannas…