Radiodrama

RSG en ATKV span kragte saam vir die 27ste Jaarlikse Radiodramaskryfkompetisie

Mediaverklaring: RSG RSG in samewerking met die ATKV bied vanjaar vir die 27ste keer die RSG radiodramaskryfkompetisie aan. Buiten ʼn handleiding en ʼn slypskool, sal skrywers ook mentorskap ontvang. Die prysgeld is vanjaar R115 000.  Die algehele wenner ontvang R50 000, die naaswenner R25 000 en die drama wat die derde plek beklee kry R15 000.  Die Jong Skrywer…

Teksmark

Gee jou kreatiwiteit vlerke met teksmark

Mediaverklaring Uitnodiging vir voorstelle van teatertekste Teksmark is ’n KKNK-projek, in samewerking met NATi (Nasionale Afrikaanse Teater-inisiatief) en die Baxter-teatersentrum Die verhoog is slaggereed om aan jou verbeelding, unieke stories, intriges, kinkels en onvergeetlike karakters vlerke te gee by die agtste Teksmark, wat van Woensdag 30 Augustus tot Vrydag 1 September 2023 in die Baxter-teatersentrum…