Konneksie

Kinders, chaos en konneksie: Die kuns om steeds ’n paartjie te bly

Skrywer: Karla Janse van Vuuren Wanneer ’n paartjie ouers word, verander liefde dikwels van lang, rustige gesprekke en spontane afsprake na kosblikke, slaaproetines, skoolaktiwiteite en eindelose doenlysies. Tussen werk, huiswerk, wasgoed en kindersorg kan ’n huwelik maklik begin voel soos ’n praktiese vennootskap eerder as ’n liefdevolle verhouding. Tog hoef ouerskap nie die einde van…

Irlen sindroom

Irlen-sindroom: Wanneer gedrukte teks tussen die bladsy en die brein verlore raak.

Skrywers: Annelie van Jaarsveldt & Martelean Venter, Irlen-spesialis In Groeipyne op RSG van 21 en 28 Mei 2026, het Anthea Fredericks met die opvoedkundige sielkundige Martelean Venter gesels oor Irlen – ’n visuele persepsieprobleem. Martelean is een van slegs drie Irlen-diagnostici in Suid-Afrika. Hulle het gesels oor wat Irlen behels, oor die siftings- en toetsingproses…