Skip to content
Facebook page opens in new windowInstagram page opens in new windowYouTube page opens in new window500px page opens in new window
NuusbriefKontak ons
Soek:
Afrikaans.com
Kom wys vir ons hoe lyk jou Afrikaans by Afrikaans.com
Afrikaans.com
  • Wie is ons?
    • Veldtogte
    • Beskermhere/-vroue
  • Weet dit
    • Taalnuus
    • Meningstukke
    • Leefstyl
  • Leerhulp
    • Algemeen
    • Moedertaal
    • Voorskool
    • Laerskool
    • Hoërskool
    • Onderwysmarkplein
  • Lees dit
    • Boeke
    • Lapa-boekrak
    • Blogs
    • Skrywersfokus
    • Kinderboekrak
  • Luister dit
    • Kunstenaarsfokus
    • Luister nog
    • Hoe nou?!
    • Hoor hier
  • Kyk dit
    • Films, TV, Feeste
    • Onderhoude
    • Vlogs
  • Kook dit
    • Resepte
  • Afrikaans.ai
  • Wie is ons?
    • Veldtogte
    • Beskermhere/-vroue
  • Weet dit
    • Taalnuus
    • Meningstukke
    • Leefstyl
  • Leerhulp
    • Algemeen
    • Moedertaal
    • Voorskool
    • Laerskool
    • Hoërskool
    • Onderwysmarkplein
  • Lees dit
    • Boeke
    • Lapa-boekrak
    • Blogs
    • Skrywersfokus
    • Kinderboekrak
  • Luister dit
    • Kunstenaarsfokus
    • Luister nog
    • Hoe nou?!
    • Hoor hier
  • Kyk dit
    • Films, TV, Feeste
    • Onderhoude
    • Vlogs
  • Kook dit
    • Resepte
  • Afrikaans.ai

Skrywers-Argiewe: Afrikaans.com

You are here:
  1. Tuis
  2. Artikel skrywer Afrikaans.com

Mediaveertjies

Wenners van die 2023 ATKV-mediaveertjie vir ondersoekende joernalistiek bekendgemaak

TaalnuusDeur Afrikaans.com29 November 2023Lewer kommentaar

Skrywer: Annelie van Jaarsveldt Goeie joernalistiek behels soveel meer as net jou feite agtermekaar kry, die storie skryf en publiseer. Dit verg insig, ’n uitgebreide algemene kennis, soms ’n vel wat dikker is as die van ’n renoster en uithouvermoë. Die joernalis se hooftaak is om sonder skroom in te lig en op te voed.…

Matthew Blaauw

Matthew Blauw – jong entrepreneur uit die Moot

Meningstukke, TaalnuusDeur Afrikaans.com16 November 2023Lewer kommentaar

Skrywer: Alita Steenkamp Hy was sommer net ʼn klein graadeenseuntjie toe Matthew Blauw besef het as ʼn mens die regte produk het, wil iemand anders dit graag hê en so kan jy daarmee geld maak. Dit was nadat sy pa aan hom ʼn paar plakkers gegee het wat hy aan sy klasmaats verkoop en verruil…

NALN sluit halfeeuviering af

Films, TV, Feeste, Kyk ditDeur Afrikaans.com14 November 2023Lewer kommentaar

Skrywer: De Wet Potgieter  ʼn Feestelike naweek wag in Bloemfontein by NALN as afsluiting van die herdenking van hulle vyftigste bestaansjaar in 2023. Drie besonderse geleenthede word beplan vir hierdie afsluitingsnaweek. Die eerste van hierdie geleenthede is die sanger Coert Grobbelaar wat sy fokus op die kunslied gaan laat val. Dié konsert, So sing ook…

Studie as die beste belegging in die huidige ekonomiese klimaat

Meningstukke, TaalnuusDeur Afrikaans.com14 November 2023Lewer kommentaar

Naskoolse studie word in vandag se tyd gesien as baie duur en dit neem ʼn geruime tyd om ʼn kwalifikasie agter jou naam te kry. In die VSA is studieskuld die grootste vorm van skuld – selfs groter as huisskuld. Die logiese vraag is dus of dit nog steeds die moeite en geld werd is…

Hersieningshulp vir matrieks

Artikels, LeerhulpDeur Afrikaans.com7 November 2023Lewer kommentaar

Die hulp wat RSG aan skoliere bied is van onskatbare waarde. Nou in die eksamentyd val die fokus op hersiening aan matrikulante. Dit word op die program Kompas, wat weeksaande om 18:30 uitgesaai word, aangebied, maar kan ook as ’n potgooi afgelaai word. Die program vir die oorblywende deel van die eksamen is soos volg:…

Freek Robinson

Freek Robinson se doelwit is nogsteeds om ‘n rol in die gemeenskap te kan speel

TaalnuusDeur Afrikaans.com6 November 2023Lewer kommentaar

Deur: Alita Steenkamp Foto: Facebook Freek Robinson het die voorreg gehad om saam met Koos du Plessis in Die Oggendblad se nagkantoor te werk waar Koos, toe sub-redakteur, met sy fantastiese taal- en skryfvaardighede, hom help slyp het. Vaardighede wat hy later in sy loopbaan as joernalis dikwels gebruik het. So vertel Freek Robinson, oudtelevisieman,…

ʼn Harde werker wat homself nog harder druk, dit is Christo Davids

Kyk dit, OnderhoudeDeur Afrikaans.com30 Oktober 2023Lewer kommentaar

Skrywer: De Wet Potgieter Agt jaar het reeds verstryk sedert die laaste keer wat Christo Davids te sien was as Errol Pieterse in 7de Laan, maar daar gaan feitlik nie ’n dag verby wat iemand hom nie voorkeer en groet met ’n “Hi Errol” nie. Hieroor lag hy maar net. 7de Laan het beslis ʼn…

Heidi Malan

Die kuns om te laat gaan: Moenie in die slaggat van oorbetrokke ouer beland nie

Heidi Malan, LeerhulpDeur Afrikaans.com25 Oktober 2023Lewer kommentaar

Ons wil mos maar almal die beste vir ons kinders hê. Of dit nou is om hulle te leer om hulle skoenveters vas te maak, of met hulle skoolwerk te help, dit is natuurlik om hulle te wil beskerm en te lei. Maar het jy al die gesegde gehoor: “Te veel van ’n goeie ding,…

Heidi Malan

Hoe om vakansietye saam met jou kinders pret te maak.

Heidi Malan, LeerhulpDeur Afrikaans.com25 Oktober 2023Lewer kommentaar

Vakansies is familietyd en met die gewoel en gewerskaf en saamkuier met vriende en die uitgebreide familie, is dit maklik om so besig te word dat jy vergeet om gehaltetyd saam met jou kinders deur te bring. Die feesseisoen is ’n heerlike tyd om saam met familie deur te bring, maar dit kan ook stresvol…

Heidi Malan

Vyf wenke om kuberboeliery te hanteer

Heidi Malan, LeerhulpDeur Afrikaans.com25 Oktober 2023Lewer kommentaar

Boeliery in die digitale era is ’n groot bekommernis vir ouers soos wat al hoe meer kinders en tieners die internet en sosiale media gebruik. Die anonimiteit en rykwydte van die internet kan dit makliker maak vir boelies om hulle slagoffers te teiken en moeiliker vir ouers en onderwysers om dit te identifiseer en in…

←1
23456789101112131415161718192021222324252627282930313233343536373839404142
…4344454647…
48495051525354555657585960616263646566676869707172737475767778798081828384858687888990919293949596979899100101102103104105106107108109110111112113114115116117118119120121122123124125126127128129130131132
133→

Afrikaans.com

© 2026 Afrikaans.com | Bepalings en Voorwaardes

| Privaatheidsbeleid

Go to Top