Jaco Jacobs se Die meisie met vlerke vlieg besonder hoog
Skrywer: Alita Steenkamp Nog een van Jaco Jacobs se jeugverhale gaan in Nederlands vertaal word. Pan Macmillan het onlangs aangekondig dat Jaco se boek, Die meisie met vlerke, deur Uitgeverij Ploegsma in Nederlands uitgegee gaan word. Die boek is deur Kobus Geldenhuys as The girl with wings in Engels vertaal. Uitgeverij Ploegsma het reeds drie…










