Die Afrikaanse Taalraad kondig 2023 se Kokerwenners aan.

Skrywer: Annelie van Jaarsveldt “’n Professor, ’n oudprofessor, ’n onderwyser, ’n student en ʼn uitvoerende voorsitter, en ’n skrywer wat op haar gelukkigste is wanneer sy jong kinders help om te lees, ontvang vanjaar Kokertoekennings van die Afrikaanse Taalraad.” – ATR-mediavrystelling Die Afrikaanse Taalraad gee jaarliks erkenning aan persone wat ’n besondere bydrae tot Afrikaans…

Niamh Beatrix

Niamh Beatrix en Reach for a Dream Suid-Afrika maak drome waar.

Ons lesers ken reeds die talentvolle jong Suid-Afrikaanse ekspat, Niamh Beatrix, wat onlangs as finalis aan die Junior Eurovision-kompetisie in Ierland deelgeneem het. Soos altyd het Niamh nie stilgesit nie en haar talente ingespan en kan ons uitsien na haar spesiale lied vir Suid-Afrikaners regoor die wêreld hierdie Kerstyd. Niamh se eerste oorspronklike Afrikaanse enkelsnit, Kersfees…