Fiestas

Fiësta-wenners

Skrywer: Alita Steenkamp Op Donderdagaand 7 Maart 2024 is die wenners van die kykNET Fiëstas by ʼn glansryke toekenningsaand by The Lookout in die V&A Waterfront in Kaapstad aangewys. Hierdie toekennings het vanjaar vir die 14e keer plaasgevind en beloon uitsonderlike prestasies in die uitvoerende kunste wat in die voorafgaande jaar by die ses vervaardigende…

Siembamba

Madelein Rust se Siembamba

Skrywer: Alita Steenkamp Madelein Rust skryf nog ʼn naelbytnovelle Skrywers se verbeeldings loop soms op heel interessante paaie. Wanneer laas het jy ʼn boek gelees waarin die hoofkarakter ʼn hoogswanger vrou is? Weliswaar ʼn sexy, bekwame en baie fikse vrou? Dit sal jy kry as jy Madelein Rust se Siembamba nader trek. Hierdie boek van…