DIRFloortime® en die kind op die spektrum
Skrywer: Annelie van Jaarsveldt & Estie Lippiatt, arbeidsterapeut Die meeste van ons weet wat outisme is of wat dit beteken as ’n mens praat van “op die spektrum” wees. So ook is daar ’n verskeidenheid behandelings, tegnieke, benaderings en so meer om die kind met opvoedkundige, sosiaal-emosionele, geestesgesondheid- en/of ontwikkelingsuitdagings by te staan. Een so…










